Page 1 of 1

Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Sun Oct 09, 2016 2:50 pm
by Ben Remington
Goeie dag....

Verlede Sondagaand kom staan Myburgh en sy sussie by my en vra hulle wil asseblieftog Kalahari toe gaan....en dis ook net wat ek wou hoor...my werk is van so 'n aard dat ek baie male nie eintlik werk het nie ;) , en Maandagoggend was ons in die pad. Ek was verbaas om te sien hoeveel veld eintlik nog beskikbaar is na die laat reën van die vorige seisoen...
Die gemsbokke en springbokke is moddervet en die varke se boude is almal rond. Ek het die mooi groot kat geskiet in die boer se wildkamp en blykbaar het hy baie springbokke op sy kerfstok. Ek kon ook 'n paar mooi varke skiet en soos altyd bly die Kalahari besonders....
Hier is 'n paar fotos.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161004_170608mmmm_zpsvag1sk8u.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161005_083434mmmm_zpsahzo8dys.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161004_063509mmmm_zpsznexhebq.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161003_184605mmmm_zps0hr2a3m1.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/mmmmmm_zpsbsozkj8m.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161007_064511mmmm_zpszujow2gc.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161007_072758mmmm_zpszlrlacw1.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161007_062303mmmm_zpsjouuto7h.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161006_062813mmmmm_zpsozo5ylmx.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161005_083446mmmm_zpscb06vfjs.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161005_185012mmmm_zpsqvzzwyxb.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161006_175119mmmmm_zpsdx74r4oz.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161006_181222mmmmm_zpshx68dte3.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161004_101040mmmmm_zpsnbqqk9fx.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161003_172522mmmm_zpslxvbdkgp.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161004_163046mmm_zpsubogzeyr.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20161004_210839mmmm_zpstcydsx3b.jpg

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Sun Oct 09, 2016 4:34 pm
by Frederik
Netjies gedoen en groot kat geluk.

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Sun Oct 09, 2016 5:25 pm
by Ben Remington
Ja Frederik.....dis ñ mooi kat....ekt op ñ kol gedink dis ñ duiker.... :D

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Sun Oct 09, 2016 8:09 pm
by Jackalsniper
Baie mooi! Jis daai is n leke grootkat Geluk!

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Sun Oct 09, 2016 8:37 pm
by tripodmvr
Ben, ek wil ook sorg dat ek vir 'n week nie werk het nie. Neem my dan aan, sodat ek soos jou kind saam kan gaan. Dit lyk so mooi daar in die ou Kalahari !!!!! ><)

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Sun Oct 09, 2016 8:42 pm
by JohanvanZyl
Ek kry al so kol op my maag elke keer as ek sien Ben Remington post. Ek weet sommer die jalosie gaan opstoot tot helder groen!!

Mooi gedoen en weereens pratige fotos. Jy en jou kinders is baie bevoorreg.

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Sun Oct 09, 2016 8:43 pm
by Flip Fouche
Ben

Die bly plek lyk soos Oppikoppi in die Kalahari.

Baie mooi kat.

Flip

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Mon Oct 10, 2016 7:12 am
by JPS
Baie geluk Ben

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
by FrancoisW
Aai dit lyk lekker. Mooi fotos

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Mon Oct 10, 2016 9:15 am
by FHM
Baie mooi en geluk Ben!
As ek terugkom in my 2 de lewe wil ek ook so werk soos jy he man ;)

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Wed Oct 12, 2016 12:47 pm
by koos 2
Pragtige fotos

Re: Paar varke en 'n Kalahari Kat....

Posted: Sat Oct 29, 2016 11:05 pm
by Vlakvark Soldaat
Lyk vrek lekker! Sien daai fot van die bakkie vol varke word nie hier gedeel nie... Haha