Page 1 of 1
Vrou se eerste zebra
Posted: Tue Oct 18, 2016 1:26 pm
by heywillie
My vrou verjaar een van die dae en ek het dit goed gedink om haar te vat vir n zebra jag, aangesien sy al lank vra vir 'n vel.
Ons was die naweek net buite Brits waar sy toe die hings geskiet het.
Karkas gewig was 181kg
IMG_1896 (600 x 450).jpg
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Tue Oct 18, 2016 2:01 pm
by PWV
Baie geluk!
Ek het nogal nie gedink 'n Zebra is so swaar nie!
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Tue Oct 18, 2016 2:09 pm
by Toyrsi
Baie geluk.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Tue Oct 18, 2016 2:38 pm
by Frederik
Netjies, geluk.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Tue Oct 18, 2016 2:50 pm
by Edu
Goed gedoen! Baie geluk!
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Tue Oct 18, 2016 3:14 pm
by Plaashaas
Baie geluk.
Ek het `n ou hings geskiet wat vol ou byt merke was. Baie manne hou nie van dit nie vir my gee dit net nog karakter. Dit is mos baklei merke om baas van die trop te wees so hoekom nie.
Ek het wel al gehoor dat as jy die trop hings skiet die nuwe hings die jongetjies sal doodmaak. Is dit so?
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Wed Oct 19, 2016 12:11 am
by Pappabeer
Geluk met die Zebra.
Ja, dit gebeur redelik gereeld Plaashaas. Ek het dit al twee maal gesien met dooie vulletjies in die veld.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Wed Oct 19, 2016 1:47 am
by koos 2
Geluk met zebra
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Wed Oct 19, 2016 6:28 am
by LongWolf
Geluk.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Wed Oct 19, 2016 6:35 am
by DWB
Baie mooi Zebra.
Tussen 3 hingste die laaste week het hulle maar 140kg ge-average hier by ons.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Wed Oct 19, 2016 8:19 am
by honda2
Lekker man! Baie mooi.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Wed Oct 19, 2016 9:14 am
by FHM
Baie geluk aan julle Willie!!!
Buiten dat dit
ma se zebra is, is dit beslis n 'ma se zebra!" teen 181 Kg - hel!

Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Fri Oct 21, 2016 7:18 am
by heywillie
Pappabeer wrote:Geluk met die Zebra.
Ja, dit gebeur redelik gereeld Plaashaas. Ek het dit al twee maal gesien met dooie vulletjies in die veld.
Nog net die verskynsel by roofdiere waargeneem.
Daar leer ek ook nou iets nuuts !
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Fri Oct 21, 2016 8:37 am
by alecjohnson
heywillie wrote:Pappabeer wrote:Geluk met die Zebra.
Ja, dit gebeur redelik gereeld Plaashaas. Ek het dit al twee maal gesien met dooie vulletjies in die veld.
Nog net die verskynsel by roofdiere waargeneem.
Daar leer ek ook nou iets nuuts !
Baie geluk! prag hings daai!
Nog 'n interesante verskeinsel wat ek op die plaas gesien het was dat toe die veld swaar gekry het het die sebras die springbok lammers doodgemaak. En merries het meeste "stillborns" produseer.
Ek neem aan Dit is maar 'n oorlewings strategie gewees.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Fri Oct 21, 2016 9:40 am
by JDKey
Geluk. Met watse geweer het jou vrou die zebra geskiet?
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Fri Oct 21, 2016 1:47 pm
by heywillie
JDKey wrote:Geluk. Met watse geweer het jou vrou die zebra geskiet?
Hi JDKey,
Dit is 'n Sako Finnbear (L61R) in 30-06. Erfstuk van my oupa af.
Ek het Peregrine VRG3 150gr gebruik vir die jag.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Mon Oct 24, 2016 10:12 am
by Ben Remington
Baie mooi en baie geluk.
Re: Vrou se eerste zebra
Posted: Fri Nov 04, 2016 10:53 pm
by theedge
Baie geluk!