Page 1 of 1

Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 10:25 am
by Geno
Jis Manne.
So week of 3 gelede het ek, Gé, Piet Pille, FM en 'n pel van hulle so bietjie gaan jag buite Hoedspruit.
FM, Piet, JC, en Gé het elkeen 'n buffel koei geskiet, en ek het 'n zebra hings met Piet Pille se oopvisier .375 getackle.
FM, Piet en Gé het ook elkeen 'n vlakvark vir luiperdbait geskiet.
Ons sal fotos en videos laai soos dit ge-edit word.

My donkie:




https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/2016Buff/14516350_10154602746302996_813871366034633718_n.jpg

FM se vlakvark video upload nog. Sal hom netnou opsit.

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 11:10 am
by Smitstertjies
Great skoot met oopvisier en great video!

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 11:21 am
by Apie
Lekker lekker

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 11:54 am
by Geno
FM se vark wat hy met sy .500 A-Square geskiet het. 570gr Barnes teen 2230fps is ietwat genoeg:




https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/2016Buff/FM%20Vlakvark.jpg

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 11:56 am
by Edu
Wel gedaan! Mooi skoot!

Daardie zebra was seker bles nadat hy so in die grond geploeg het! :laugh:

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 12:03 pm
by Capt. Yoda
Te lekker, ek gaan nog n buffel kom skiet om net so hemp te kan kry

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 12:09 pm
by DWB
Pragtig! Hoop die buffels is ook afgeneem.

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 12:37 pm
by Jaco B
Well done!

Dankie vir die goeie videos

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 2:56 pm
by Stephan86
Baie mooi Geno en die ander manne.

Welgedaan met die mooi oopvisier skote.

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 3:46 pm
by Frederik
Varkie het nie geweet wat hom getref het nie.

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 8:32 pm
by Dimitri
Good shooting with open sights.

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 8:42 pm
by tripodmvr
Geno, dit is nou spreekwoordelik 'n skoot dat hy rol in die stof.

Netjies gedoen.

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 10:22 pm
by Aceofspades
Skote. Pumba het nie geweet wat gebeur nie.
Kriek

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Fri Oct 21, 2016 10:43 pm
by Konrad308
Goed gedoen met die oopvisier.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Sat Oct 22, 2016 6:54 am
by ruaanb
ja nee kyk netjies gedoen!

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Sat Oct 22, 2016 10:21 am
by Eduard Venter
Sal iemand asseblief so gaaf wees om die skakel vir die video hier te plaas? Vir een of ander rede wil my foon nie Geno sin oopmaak nie. Dis seker nie net ek wat sukkel nie.

Dankie

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Sat Oct 22, 2016 10:35 am
by Geno

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Sat Oct 22, 2016 10:54 am
by Eduard Venter
Dankie Geno. Dis 2 lekker skote daai. Die veld lyk maar droog

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Mon Oct 24, 2016 12:26 pm
by Bernhardt
Daai is baie mooi skote met oopvisier. Geluk

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Mon Oct 24, 2016 2:55 pm
by Francois Marais
Dankie manne......was n heerlikke ondervinding....om van ons terugvlug nie eers te praat nie.....sal so iets enige tyd weer aanpak saam met G&G Varminting......

Mooi loop
Francois

Re: Hoedspruit jag. Fotos en videos.

Posted: Tue Oct 25, 2016 12:21 pm
by Marc
Brand houd vir die oudag ! Baie geluk manne, daai A Sqaure stamp lekker hard