Page 1 of 1

My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 8:13 am
by SmitH
Dit was een van my lekkerste jagte nog het alles saam met vroulief gedoen sy het saam in die veld geloop self die kudus help uitdra moes juis die een in stukke sny om uit die veld te kry


[img width=560 height=420]http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... 011030.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... 011029.jpg[/img]

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 9:19 am
by Gerhard
Baie mooi kudu's daai.

Geluk man.

Volgende keer jag vroulief self...

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 12:20 pm
by Jagtersdok
Het jy die een wat Sipho vashou gemeet?

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 12:26 pm
by Hugo
Dit gan my verstand te bowe dat mense nie meer moeite doen met fotos nie.

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 2:09 pm
by SmitH
Dok die een horing was 49" en die ander een 50"

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 4:57 pm
by herley
SmitH
Mooi gegooi as ek so na die eerste foto kyk en as ek reg kyk lyk daai oog skoot netjies. Dis jou foto en jy het dit geneem soos jy dit wil he en jy plaas dit soos jy dit ook wil he.

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 5:10 pm
by Raven
"jag saam met vroulief".... daardie een sal ek seker nooit weer beleef nie, my vroutjie was eenkeer saam en toe die gemsbok val toe loop die traneĀ  :'(

Raven

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 5:34 pm
by BLOUVALKIE
joh oom smit dis baie mooi kudus baie geluk

ek like daai potshot tussen die o? dis baie mooi geskiet hoe ver het oom hulle geskiet

groete BLOUVALKIE

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Tue Aug 02, 2011 5:46 pm
by BLOK
Aitsa!

Mooi kudus en perfekte skootplasing op die eerste een.

Blok

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Wed Aug 03, 2011 8:31 am
by Hugov
Baie mooi SmitH
Watse roer het jy daar beet?
Lyk bitter netjies.
Cheers H

Re: My jag naweek saam met vroulief

Posted: Wed Aug 03, 2011 9:22 am
by SmitH
Die een met kopskoot het ek op 75m geskietĀ  (Howa 3006 -150gr GSHV)