OK - Hier kom dit nou !!

Post Reply
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

OK - Hier kom dit nou !!

Post by henslin »

Na die afgelope naweek - Het vir my een van daai fancy rooi liggies wat 50m in die donker skyn gekoop. Lekker op bogie gemonteer en is besig met die instel van die rooi kraletjie. Was nie baie beindruk met die eerste probeerslag nie. Na vanaand se oefenlopie dink ek die dingetjie kan redelik gevaarlik raak in die donker ! Kan nie die afstande in die aand verstel nie. HEL - wie dink hy gaan in die aand verder as 20m op 'n Bosvark skiet ! Dankie aan al die manne wat my oortuig het dat dit die manier van jag is. Ou waaksaam ( 308 ) sal seker altyd my eerste keuse wees - iets anders is besig om aan sy gat te krap !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OK - Hier kom dit nou !!

Post by Gerhard »

Sit bietjie n foto op van die liggie op die boog?

In die donker hoef jy nie verder as 30 yards te oefen nie.  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: OK - Hier kom dit nou !!

Post by marno »

Ja sit asb foto op.  Ek moet dit dalk doen voor my bosvark jag oor so paar naweke.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: OK - Hier kom dit nou !!

Post by henslin »

Hierdie fotomandjie het my nou lekker rondgeneuk - hoe groter die probleem - hoe groter die hamer !!

Moet nog die finale 'tuning' doen. Sal nog 'n dag of twee vat en dan gaan die sports begin.
Albei die liggies het drukskakelaars. Gaan net die laser s'n monteer.
Hoop die foto's is verduidelikend

[img width=360 height=480]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... G_0812.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... G_0813.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... G_0811.jpg[/img]
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OK - Hier kom dit nou !!

Post by Gerhard »

waar kom jy aan die kontrapsie???

lyk nogal interesant... lol

Ek dink ek sal maar by net n lig op die stabiliser bly want die vet weet ek bewe te veel vir n laser...  ;D  ;D  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: OK - Hier kom dit nou !!

Post by henslin »

Lag jou gat af !!! Het hom op die stabiliser (?) probeer - hoek te groot vir die instel. As jy bewe soos ekke is jy enige 'honeymoon' se droom.
Die beste wat ek hom kon kry was so na as moontlik aan my sights.  Geen fout met die instelling nie - 20m is 20m. Die inval en uitvalhoeke is net te kwaai. Glo hy sal goed wees vanaf 15 - 25m. Proof is in die nagereg !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OK - Hier kom dit nou !!

Post by Gerhard »

He  he he he

Nee ek terg net bietjie...

Ek dink daai patent het baie potensiaal.

Looi die otterjasies
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: OK - Hier kom dit nou !!

Post by marno »

Henslin, waar het jy die liggie en goed gekry?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: OK - Hier kom dit nou !!

Post by Beretta »

Henslin
Ja my maat as jy bewe soos ek bewe en hulle gee vir jou n konsertina wen jy die boere orkes kompetisie los hande ;D ;D ;D
Beretta
Post Reply