Page 1 of 1

Keep on stalking

Posted: Sun Dec 18, 2016 11:07 am
by dehacked
Die jag seisoen is nou verby maar mens moet maar besig bly. My broer het gister een van die hides so bietjie opgradeer. Hy stalk en skiet toe maar op so bietjie ander manier as die norm.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161218/423c92edea6b6455567c0fe7c3668045.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161218/7499239cd2ff7d3bc42ab565511d1308.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161218/6541036beb71057e0768673e2fff7604.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161218/e83cc2a3e72f7eae2b7279fdb503ca0e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161218/58ccfcc0678ac0b03a38539aa4389cba.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161218/c7cd6f1ec1f3de6178281227db754346.jpg
Hoop julle wardeer die dubbelsinigheid.

Re: Keep on stalking

Posted: Sun Dec 18, 2016 11:47 am
by neef
Dit lyk vir my te lekker. Soos n wild safari op ys ja

Re: Keep on stalking

Posted: Mon Dec 19, 2016 5:10 pm
by theedge
Nice one

Re: Keep on stalking

Posted: Mon Dec 19, 2016 7:19 pm
by Plaashaas
As die bottel nog bietjie meer gesak het, hang die biltong. :laugh:

Re: Keep on stalking

Posted: Mon Dec 19, 2016 7:47 pm
by dehacked
Ek het baie respek vir die man. Om sulke skote net met die kamera te skiet kos baie selfbeheersing.