Page 1 of 1

So paar van my outjies

Posted: Wed Aug 03, 2011 3:58 pm
by Pierre van der Horst
Hier is so paar wat ek al gepluk het

Re: So paar van my outjies

Posted: Wed Aug 03, 2011 4:52 pm
by henslin
Baie netjies ! Daai pofadder het darem seker nie lewer, uie  ens. gekry nie !!!

Re: So paar van my outjies

Posted: Wed Aug 03, 2011 8:47 pm
by tripodmvr
Kyk ook na daai poefadder. Kindermoord sou ek s?. Verstaan hy vlug nie so maklik as rooibok nie.

Re: So paar van my outjies

Posted: Thu Aug 04, 2011 11:40 am
by PITSMIT
netjies pierre

mooi gegooi daar ;)

Re: So paar van my outjies

Posted: Thu Aug 04, 2011 11:41 am
by Monrique (SJ)
Spoggerig!!!!  ;) ;)


Groetnis

Re: So paar van my outjies

Posted: Thu Aug 04, 2011 3:44 pm
by theedge
Baie netjies

Re: So paar van my outjies

Posted: Tue Aug 09, 2011 2:24 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom Pierre

mooi bokke daai lyk netjies  ;D :D ;)

lekker dag
BLOUVALKIE