Page 1 of 1
Duif skiet in Gauteng
Posted: Sun Jan 15, 2017 11:02 am
by Baas Rudi
Goeie more, waar in Gauteng kan ons gaan duiwe skiet?
Dankie.
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Re: Duif skiet in Gauteng
Posted: Sun Jan 15, 2017 12:06 pm
by Forester
Die maklikste gaan wees om by SA Wingshooters aan te sluit en deel te neem aan hulle shoots, maar dit is eers later in die jaar. Gautengers is bederf met baie shoots vs die kaap.
Re: Duif skiet in Gauteng
Posted: Sun Jan 15, 2017 8:06 pm
by tripodmvr
SA Jagters Vaaldriehoek het jaarliks 'n kransduif dag in Feb/Maart - gewoonlik beperk tot 100 skuts. Ons hou ook per WhatsApp kontak en ruil so inligting uit oor ryp sonneblom lande in en om ons area. Baie boere is lede by ons en die geweerwinkels maak ook deel uit van die inligtingsnetwerk.