Page 1 of 1

Profetiese Woorde

Posted: Fri Aug 07, 2009 10:51 pm
by Louis102
Ambessa

Onthou jy nog hierdie woorde van jou:  "Ter ere aan haar en Peter sal hierdie inisiatief nie faal nie."

Lank lewe die Register!!

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sat Aug 08, 2009 10:36 pm
by Ambessa
Hallo Louis102
Louis102 wrote:...Onthou jy nog hierdie woorde van jou:  "Ter ere aan haar en Peter sal hierdie inisiatief nie faal nie."

Lank lewe die Register!!
Ja. Baie goed. Daarom het ek nooit getwyfel aan die visie en die inisiatief van die manne wat daarmee besig is nie...

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Wed Aug 19, 2009 1:43 pm
by tafjak
As ek so hoor van die bonzai jakkalsies wat net wag vir die manne met roere is hierdie register 'n wenner van die 1ste moment af! Ek voorspel dat teen die einde van die mannd daar minstens 25lede sal wees. Die Weskaap se manne kan registreer, geen wet wat jou kan terughou nie.

Groetnis

Taffie

N.S. Kan Ambessa tog net iets in die verband noem, asb.?

Re: Profetiese Woorde

Posted: Wed Aug 19, 2009 8:09 pm
by Louis102
tafjak wrote: N.S. Kan Ambessa tog net iets in die verband noem, asb.?
Is die Ambessa oraait?  Na daai operasie sien ek hom maar min hier rond.  Hoop nie hy "suffer in silence" nie.  Ek is seker hy sal sy visier ho?r as 25 stel, of hoe?

Re: Profetiese Woorde

Posted: Fri Aug 21, 2009 1:00 pm
by Ambessa
Hallo Tafjak
tafjak wrote:...hierdie register 'n wenner van die 1ste moment af! Ek voorspel dat teen die einde van die mannd daar minstens 25lede sal wees. Die Weskaap se manne kan registreer, geen wet wat jou kan terughou nie...  ...N.S. Kan Ambessa tog net iets in die verband noem, asb.?
Yep, as ek net weet wat/waarop ek iets moet noem? Die nakose het so bietjie tussen my ore gewerk? Help 'n bietjie?

Intussen alle voorspoed met die toeloop van manne wat registreer. Mooi so!

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Fri Aug 21, 2009 1:44 pm
by Ambessa
Hallo Louis102
Louis102 wrote:...Is die Ambessa oraait?  Na daai operasie sien ek hom maar min hier rond.  Hoop nie hy "suffer in silence" nie.  Ek is seker hy sal sy visier ho?r as 25 stel, of hoe?
... ;) onkruid vergaan nie oftwel ou vuilbaard het baie meer as nege lewens. Geen suffering ook nie... ;)

Check maar net dat julle op track bly.

Mooi loop.

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sat Aug 22, 2009 5:23 am
by tafjak
Ambessa
Yep, as ek net weet wat/waarop ek iets moet noem?
... ag sommer oor enige iets, geniet altyd iets van jou kant.

Taffie

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sat Aug 22, 2009 10:46 pm
by Ambessa
Hallo Tafjak
tafjak wrote:...sommer oor enige iets, geniet altyd iets van jou kant.
Die lewe was die laaste tyd bietjie rof gewees (soos voorheen gePM). Gelukkig is dit agter die rug en is die nimlike nou terug in die saal by wyse van spreke.

Werk tans (nog net in die kop) aan 'n voortsetting van die strategie oor roofdierbestuur. Die konsep is nog nie heeltemal uitgesort nie - hoop dit kan wel binnekort beslag begin kry.

Mooi loop.

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sun Aug 23, 2009 8:47 am
by britsman
Hallo Ambessa,
Ambessa wrote: Werk tans (nog net in die kop) aan 'n voortsetting van die strategie oor roofdierbestuur. Die konsep is nog nie heeltemal uitgesort nie - hoop dit kan wel binnekort beslag begin kry.
 
          Maak net seker die gearbox is goed geolie  en daarie rook wat uit jou ore uitkom is seker die clutch wat so bietjie "slip". ;D ;D ;D
          Keep it up BOET .

    groete en sterkte,
                              brits

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sun Aug 23, 2009 8:57 am
by Ambessa
Hallo Britsman
britsman wrote:...Maak net seker die gearbox is goed geolie  en daarie rook wat uit jou ore uitkom is seker die clutch wat so bietjie "slip".
Thanks. Yep, I am greatul the ailment(s) can still be fixed by the edical fraternit.

I see some of the younger guys are constantly pushing there luck by laughing/sniggering at the older oks (wonder who they are? ;)), but there is still good heat around! Dit is nie net sommer vir kom vat nie! 8)

Have a nice quiet day - I am joining the youngsters today for a bit of lunch (skaapboud naturally) - tend to keep us in good spirit!?

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sun Aug 23, 2009 9:02 am
by Ambessa
Hallo Britsman

...sjuuut, I see some of the nightstalkers are now slowly and quetly joining the crowd... ;)

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sun Aug 23, 2009 9:23 am
by britsman
Ambessa,
               
Ambessa wrote: I see some of the younger guys are constantly pushing there luck by laughing/sniggering at the older oks (wonder who they are? ;)), but there is still good heat around! Dit is nie net sommer vir kom vat nie! 8)
          Stem saam ..... hulle bekke is lekker groot. Jammer net hulle is te ver van die kierrie  ;) ;)
Ambessa wrote:
Have a nice quiet day - I am joining the youngsters today for a bit of lunch (skaapboud naturally) - tend to keep us in good spirit!?
        MOOI MAN ....... een minder vir die ongediertes. ( Onthou net, jy is ook 'n ROOFDIER)
    Lekker eet en sorg net dat die "gravy" nie op die hemp mors nie.

    groete,
                brits
         

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sun Aug 23, 2009 9:53 am
by Ambessa
Hallo Britsman
britsman wrote:...MOOI MAN ....... een minder vir die ongediertes. ( Onthou net, jy is ook 'n ROOFDIER)
     Lekker eet en sorg net dat die "gravy" nie op die hemp mors nie.
Yep on both counts.

At the rate that I am predating on sheeps, the poor hunters will soon have to look for other occupations! Reason, the old blackbackies and red kittens will die off themselves because of simple starvation, too few sheeps left to sustain them... ;)

...gravy, eish man that is why I wear a bibbie... ;D ::)

Keep well.

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sun Aug 23, 2009 11:52 am
by Louis102
Ambessa wrote: I see some of the younger guys are constantly pushing there luck by laughing/sniggering at the older oks (wonder who they are? ;)), but there is still good heat around! Dit is nie net sommer vir kom vat nie! 8)
I'm sure the older "oaks" know exactly who the younger ones are.  Didn't the older guys have fun with a pushy remark on the "dates of birth" that was exchanged between two of the younger friends here on the forum?  I'm sure the older ones can take a few pushy remarks just as well as the hand them out, that's why they (the older ones) are held in such high esteem here on the forum. ;) :D

And as I have written this, there are another minute or two of both our lives written into history.

Yours faithfully
Louis

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sun Aug 23, 2009 9:40 pm
by Ambessa
Hallo Louis102
Louis102 wrote:...I'm sure the older "oaks" know exactly who the younger ones are.  Didn't the older guys have fun with a pushy remark on the "dates of birth" that was exchanged between two of the younger friends here on the forum?  I'm sure the older ones can take a few pushy remarks just as well as the hand them out, that's why they (the older ones) are held in such high esteem here on the forum. ;) :D ...  ...And as I have written this, there are another minute or two of both our lives written into history.
Jislaaik, broer.  ;D Hogere brits!  ;)

Waarom nog met so 'n talent en vaardigheid soek na vertaaldienste vir die professionele kode..?

Dankie man, ek geniet die skerp korswel hier tussen die ouens op die forum.

Mooi loop.

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Tue Aug 25, 2009 5:00 pm
by tafjak
 

Ek het hierdie pos verlore aangetref en het dit hier bewaar. Dit het betrekking op die Probleemdier jagter Register wat die lig gesien het.

Hallo Tafjak / almal

Geluk met jul deelname. Daar word met groot verwagting na die resultate (vermindering in veevangste) uitgesien.

Mooi loop (of stilsitindiekouenagteopjoustoeljieboopdielorrietjiemetnetdiesterreenjougedagtessonderomtepraat).



Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Tue Sep 15, 2009 5:24 pm
by tafjak
Louis

Wie sal vra om jou te help wanneer jy die jakkalse moet gaan minder maak in die Gemsbokpark. Katjak wat op die register is of Tafjak wat nie daar geregistreer is nie?

Re: Profetiese Woorde

Posted: Tue Sep 15, 2009 10:03 pm
by Francois Marais
Taffie
Wie sal vra om jou te help wanneer jy die jakkalse moet gaan minder maak in die Gemsbokpark.
Hoop ek is ook by sou daar rerig een dag so iets uitdop.

Mooi loop
Francois

Re: Profetiese Woorde

Posted: Wed Sep 16, 2009 1:19 pm
by tafjak
Francois
Hoop ek is ook by sou daar rerig een dag so iets uitdop
... nie meer so baie jare nie my vriend.  Sien jy is darem geregistreer!!!!!

Re: Profetiese Woorde

Posted: Fri Sep 25, 2009 10:39 pm
by Ambessa
Hallo Louis102 / en al die andere
Louis102 wrote:...Na daai operasie sien ek hom maar min hier rond.  Hoop nie hy "suffer in silence" nie.  Ek is seker hy sal sy visier ho?r as 25 stel, of hoe?
... ;) suffer of te not, daar is nou reeds 27 ouens wat hulle self aangemeld het. Alle stoutste verwagting is reeds oortref.

Mooi.

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sat Oct 03, 2009 7:55 pm
by Louis102
Ambessa
Ambessa wrote: ... Alle stoutste verwagting is reeds oortref ...
Ek hoor Oom, maar wonder hoe ons 'n bietjie meer momentum aan die Register kan gee?  My gevoel / instink wil h? dat daar verborge potensiaal in die register skuil, wat net wag om ontgun te word.  Asof die wa net oor die kruin voor ons gestoot moet word sodat dit kan spoed te vat.  Ek wonder of my "gutt feel" reg is? 

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sat Oct 03, 2009 8:08 pm
by Ambessa
Hallo Louis102
Louis102 wrote:...wonder hoe ons 'n bietjie meer momentum aan die Register kan gee?  My gevoel / instink wil h? dat daar verborge potensiaal in die register skuil, wat net wag om ontgun te word.  Asof die wa net oor die kruin voor ons gestoot moet word sodat dit kan spoed te vat.  Ek wonder of my "gutt feel" reg is?
Stem saam. Ek glo hier is nog heelparty ouens wat eers wag en die kat spreekwoordelik uit die boom kyk voordat hulle 'n move sal maak.

Daar is natuurlik ook diesulkes wat sal voortgaan om hulle eie ding te doen en nooit sal aansluit nie?

Ambessa

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sat Oct 03, 2009 8:23 pm
by Louis102
Ambessa wrote: Daar is natuurlik ook diesulkes wat sal voortgaan om hulle eie ding te doen en nooit sal aansluit nie?
Natuurlik, niemand moet onder dwang aansluit nie.  Uit die aard van die soort werk, is baie manne individualiste wat daarvan hou om hulle eie potjie te krap.  Niks mee verkeerd nie en ek is self nie 'n "groep" mens nie.  Tog dink ek daar l? voordeel in om aan 'n groter groep te behoort, veral in die tye waardeur roofdier-beheer nou gaan.  Wat het ons om te verloor en watter kwaad kan die register nou inhou?  Maar dis maar net hoe ek dink, sal graag van die ander manne wil hoor, veral diegene wat nie wil aansluit nie.

Re: Profetiese Woorde

Posted: Sat Oct 03, 2009 9:56 pm
by Ambessa
Hallo Louis102
Louis102 wrote:...dink ek daar l? voordeel in om aan 'n groter groep te behoort, veral in die tye waardeur roofdier-beheer nou gaan.  Wat het ons om te verloor en watter kwaad kan die register nou inhou?
...waar woorde oor die groter groep in die besondere tydvak...

Ambessa