Sako TRG42 338LM Magasyne - fotos aangeheg
Posted: Tue Feb 21, 2017 12:23 pm
Middag almal,
Ekt 10 x genuine Sako TRG42 338LM magasyne te koop, R2,000 stuk. Ongelukkig nie almal in hul oorspronklike verpakking nie. Die ou het dit ingevoer en nooit by smous uitgekom nie.
Safari se prys is R3,500.
Ek behoort hulle volgende week in ontvangs te neem. Laat weet gerus wie belangstel.
Posgeld vir die koper.
Groete
C