Page 1 of 1

Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 10:19 am
by NicoSmit
Een van die lede van Jaracal Hennie van Staden van Randfontein is gister oorlede hy was nie baie bedrywig op die forum nie.Hy het my gehelp met lading ontwikkeling op QL vir my gewere. Rus in Vrede Hennie

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 10:26 am
by Geno
Jammer om te hoor.
Is dit hierdie persoon?
http://www.jaracal.com/memberlist.php?m ... ile&u=6371

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 11:07 am
by DWB
Baie hartseer.

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 12:15 pm
by Flip Nel
Jammer om te hoor

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 12:21 pm
by ruaanb
Ai jammer om te hoor.

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 12:36 pm
by Frederik
Jammer om te hoor.

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 12:57 pm
by PWV
Nog so jonk!!

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 1:29 pm
by Stephan86
RIP. Sterkte aan sy familie en naas bestaandes.

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 1:37 pm
by win270
Jammer om van die nuus te verneem. My innige simpatie aan die bedroefde familie en vriende.

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 1:50 pm
by Jay Jay
Jammer om te hoor.

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 3:15 pm
by NicoSmit
Geno wrote:Jammer om te hoor.
Is dit hierdie persoon?
http://www.jaracal.com/memberlist.php?m ... ile&u=6371
Ja dis Hennie

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 5:45 pm
by DawieKotze
Baie sleg om die nuus te hoor! Sterkte aan die familie en vriende!

Weet ons waaraan/-van hy oorlede is?

Re: Afsterwe van lid

Posted: Wed Mar 01, 2017 9:13 pm
by Ds J
Joh 14:1-6; baie sterkte aan gesin en vriende.

Re: Afsterwe van lid

Posted: Thu Mar 02, 2017 7:12 am
by win270
Ds J wrote:Joh 14:1-6; baie sterkte aan gesin en vriende.

http://www.bybel.co.za/search/search-de ... n=1&GO=Wys