Page 1 of 1

Kettie skiet

Posted: Thu Mar 09, 2017 11:13 am
by FHM
Die ou vat bakkie jag en kettie skiet na n ander vlak ;)
https://www.youtube.com/watch?v=bGtdEEHskpY

Re: Kettie skiet

Posted: Thu Mar 09, 2017 12:00 pm
by Trompie
Jis kopskote al daai!

Re: Kettie skiet

Posted: Thu Mar 09, 2017 12:17 pm
by prohunt
Ongelooflik!! Maak 'n man sommer weer lus vir kettie skiet ;D