Page 1 of 1

My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 09, 2017 12:35 pm
by Ben Remington
Goeie middag...

Ek het die geleentheid gekry om die mooi bul met die boog te skiet. Hierdie jaar is die Kalahari mooi en iets om te sien.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170301_190229_zpsf83j8dx9.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170301_190553_zpslv10utuj.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170301_143147_zpsciqnolhd.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170301_162802_zps6barovuk.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170304_125404_zpsi4nbixkl.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170304_105027_zpsrjiaz960.jpg

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 09, 2017 12:41 pm
by Supacow
Netjies!!!

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 09, 2017 12:57 pm
by PWV
Ai, Ben, jy wil nie leer nie! Is dit nou nodig om nou al sulke foto's te plaas. Die werklike jagseisoen is nog ver!

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 09, 2017 1:28 pm
by neef
lekker man. geluk jy maak ons net jaloers

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 09, 2017 1:52 pm
by Marlin
Baie mooi!!!

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 09, 2017 1:56 pm
by Langeraat
Bakgat, netjiese skoot in die enjinkamer.

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Fri Mar 10, 2017 6:43 am
by LongWolf
Geluk, goeie skoot plasing gewees.

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Mon Mar 13, 2017 3:04 pm
by heywillie
baie mooi, hoop ook om die jaar my koedoe te kry

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Mon Mar 13, 2017 5:12 pm
by 6.5/284Norma
Great, daar is min ding so lekker soos wanneer jy 'n boog "kill" kry!

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Wed Mar 15, 2017 6:52 pm
by .270 Man
Magtag dit lyk baie lekker en baie geluk man.

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 16, 2017 8:25 pm
by theedge
Baie mooi

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 16, 2017 9:53 pm
by Tikka_25-06
Baie geluk en dit is werklik mooi daar!

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk

Re: My eerste een met die boog...

Posted: Thu Mar 16, 2017 10:36 pm
by Flip Nel
Geluk, baie nice