Wapens aanwend vir verskillende aanwendings - wat sê die wet
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm

Goeie dag
My vrae is seker bietjie tegnies, maar ek word tog soms die vraag gevra en soms is daar verskillende antwoorde. Ek sal graag wil hê dat die persoon wie dit beantwoord 'n spesifieke aanhaling uit die wet gebruik soveel so dat ek dit kan gaan opsoek self asb. Daar is ook so baie "ammendments" dat ek nie seker is waar ek moet kyk nie. As iemand vi rmy 'n link kan gee sal ek dit kan gebruik asb...
1. Vriend van my het 'n pistool op Toegewyde Sportskiet status gekry. Mag hy die pistool vir self-verdediging gebruik of as hy oppad is Kaap toe en langs die pad moeilikheid kry en iemand skiet, sal hy in die sop wees? Ek verstaan dat sommige mense sê dat enige wettige vuurwapen vir enige wettige doel aangewend kan word... waar staan dit?
2. Dieselfde met 'n semi-automatiese geweer wat jy vir sportskiet gekry het. Sê maar nou jy gebruik dit vir self-verdediging?
3. My vrou is alleen by die huis en sy het 'n 30-06 op haar naam vir geleentheid jag, en sy skiet iemand wat betree in die huis?
4. My vrou is alleen by die huis en sy kan toegang kry tot my pistool en skiet iemand in die huis terwyl ek nie daar is nie? Pistool is op my naam?
Ek verstaan dat na die tyd sal die hele "crime scene" uitmekaar getrek word en daar gaan baie beantwoord moet word. Wil net weet wat die wet sê mbt die wapens en hulle aanwending.
Dit beinvloed tog die rede vir koop, motivering vir die lisensie aansoek en daarna die aanwending.
Dankie ek luister graag.
Nico

Last edited by NicovanderMerwe on Wed Mar 15, 2017 4:06 pm, edited 1 time in total.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170315/7590debfb4876890a832509ea2531ae4.jpg
Hierdie is uit artikel 16 (wapens onder toegewyde status). Dit staan ook onder artikel 13, 14 en 15
Hierdie is uit artikel 16 (wapens onder toegewyde status). Dit staan ook onder artikel 13, 14 en 15
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings
Hierdie staan onder artikel 84. Ek kan nie sien dat dit onderskei tussen wapens wat onder verskillende seksies gemotiveer is nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170315/784ac9bd83afb2ae018e1594d366359a.jpg
Jammer vir die swak fotos maar ek het nie die wet op my foon om te copy & paste nie
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170315/784ac9bd83afb2ae018e1594d366359a.jpg
Jammer vir die swak fotos maar ek het nie die wet op my foon om te copy & paste nie
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings
Dankie Eduard. Ek het daai een ook raakgelees en wou bevestig het. So op my vrae 1 - 3 is dit ok. Wat is vraag 4 se antwoord?
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings
Soos ek verstaan mag jou vrou jou pistool gebruik om haarself te verdedig maar jy kan in die moeilikheid kom omdat sy nie toegang tot jou pistool mag hê nieNicovanderMerwe wrote:Dankie Eduard. Ek het daai een ook raakgelees en wou bevestig het. So op my vrae 1 - 3 is dit ok. Wat is vraag 4 se antwoord?
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings - wat sê die
Jy is ook reg met die eerste en tweede gedeelte. Behalwe vir 'n goeie prokureur, sal ek dan eerder aanbeveel jy kry 'n addisionele lisensie houer op dieselfde wapen, dan is jy gecover, nie waar nie?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings - wat sê die
Ja kry addisionele lisensie. Ek het dit onlangs gedoen. PM my maar as jy vrae het
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings - wat sê die
Julle is reg, my vraag.
Jy motiveer jou aansoek vir sportskiet. Jy dra die wapen elke dag.
Jou motivering word volgens my as 'n beeidigde verklaring gesien(dink daar is 'n deel op die SAPS 271 waar jy teken dat alle inligting soos verskaf korrek is.)
Kan dit nie iewers in die hof opduik nie.
Ek praat nie van noodweer waar jy in jou huis die naaste wapen gryp en dan gebruik nie.
Ek praat van S16 gemotiveerde aansoeke wat as S13 gedra word elke dag.
Jy lê mos dan eintlik n vals verklaring af?
Sent from my D5803 using Tapatalk

Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings - wat sê die
Nou sit dan 'n sin by jou motivering wat iets lui soos: "Die applikant mag ook van tyd tot tyd hierdie wapen gebruik vir ander wettige doeleindes in terme van Art 16 (3) van Wet 60 van 2000."Apie wrote:Julle is reg, my vraag.
Jy motiveer jou aansoek vir sportskiet. Jy dra die wapen elke dag.
Jou motivering word volgens my as 'n beeidigde verklaring gesien(dink daar is 'n deel op die SAPS 271 waar jy teken dat alle inligting soos verskaf korrek is.)
Kan dit nie iewers in die hof opduik nie.
Ek praat nie van noodweer waar jy in jou huis die naaste wapen gryp en dan gebruik nie.
Ek praat van S16 gemotiveerde aansoeke wat as S13 gedra word elke dag.
Jy lê mos dan eintlik n vals verklaring af?
Sent from my D5803 using Tapatalk
Of moet jy nou jou Art 16 pistool in die kattebak ry op pad skietbaan toe, met jou Art 13 pistool aan jou sy. Dan, by die skietbaan ruil jy eers wapens om, sodat jy nie per ongeluk die Art 13 wapen op die baan gebruik nie? Hoe gaan jy uitvind of die Art 13 wapen en sy ammunisie nog werk?
Ek dink ons moenie wette probeer uitdink wat strenger is as die wat reeds op die boek is nie...
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Wapens aanwend vir verskillende aanwendings - wat sê die
My probleem is ook wat Apie sê??