Page 1 of 3

Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 9:47 am
by Hein22
Hiermee die uitslae. Ek wil graag asb die volgende uitwys:

1. Hierdie is nie noodwendig hoe ek die teleskope rate nie, daar was 9 ander waarnemers en my bydrae tot die finale resultate is dus slegs 10%.
2. Die 100m toetse se uitslae is baie swart en wit, maw, jy kon die kaarte lees of nie.
3. Van die ander toetse, soos die van die mirrage is mense se opinies, en alhoewel mens 'n tendens sal sien na gelang van almal se opinies, bly dit steed hulle opinies. So as jy daarvan wil verskil, so be it...
4. Ek is nie 'n redakteur nie maar ek het darem probeer ;)

Re: Uitsale van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 9:52 am
by Trompie
Baie cool!!!!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Uitsale van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 10:09 am
by Gian_dP
Dankie Hein en almal wat gehelp het. Interresante lees stof!

Re: Uitsale van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 10:18 am
by Charles.308
Baie goed gedoen en dankie vir almal se moeite.

Re: Uitsale van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 10:28 am
by Hein22
die vortex se beskrywing moes lees 6-24x50

Re: Uitsale van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 10:35 am
by Arnold
Hein hierdie is regtig interessant! Baie dankie vir jou en die ander se moeite hiermee.

Wanneer kom die uitslae van die ander scopes?

Re: Uitsale van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 10:41 am
by Plaashaas
Dankie manne.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 11:04 am
by Diesel Dog
Hein ek moet julle gelukwens met die toets wat julle gedoen het en met die verslag van die resultate.Ek wonder net of die herhaalbaarheid van die verstellings nie makliker gevalueer so wees deur die scope in n vaste montering te hou en dan die nodige verstellings te doen vir die tall target en boks test,en dan die beweging van die kruishaar ten opsigte van die teiken te meet.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 11:08 am
by JacquesT (Stompe)
Hein, baie dankie vir jou moeite met die toets en die resultate.

Dit was regtig 'n baie lekker dag, en ek hoop ons klomp manne kan sommer weer vinnig saam lood brand.

Groete

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 11:35 am
by Hein22
JacquesT (Stompe) wrote:Hein, baie dankie vir jou moeite met die toets en die resultate.

Dit was regtig 'n baie lekker dag, en ek hoop ons klomp manne kan sommer weer vinnig saam lood brand.

Groete
yes Jacques dit was lekker. Dankie vir almal wat daar was en vir jou wat die baan gereel het en Michael van Lynx wat vir ons die LX3 gegee het met ringe om te toets.

Dankie ook vir Ian en Nicholas Yale wat vir ons 'n paar sightrons gebring het.

Re: Uitsale van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 11:40 am
by Hein22
Arnold wrote:Hein hierdie is regtig interessant! Baie dankie vir jou en die ander se moeite hiermee.

Wanneer kom die uitslae van die ander scopes?
Daar was nie baie high end scopes nie maar Ian het 'n Sightron S5 daar vertoon. Almal was werklikwaar baie beindruk met die detail wat mens met hom kon sien ek dink as jy daai scope vir rasmus gee lees hy daai kaart tot heel onder op 200m.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 11:44 am
by Hein22
Diesel Dog wrote:Hein ek moet julle gelukwens met die toets wat julle gedoen het en met die verslag van die resultate.Ek wonder net of die herhaalbaarheid van die verstellings nie makliker gevalueer so wees deur die scope in n vaste montering te hou en dan die nodige verstellings te doen vir die tall target en boks test,en dan die beweging van die kruishaar ten opsigte van die teiken te meet.
Ek het daaraan gedink maar die feit dat twee clicks 'n 1.45cm verskil maak op 100 meter het ons nodig gehad on akkuraat te meet en ek kan nie dink dat jy so akkuraat sal werk sonder koeel gate nie. 'n boks toets wel maar nie die tall taget toets nie. Maar ek het dit nog nooit probeer nie so ek kan verkeerd wees.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 11:46 am
by Flip Nel
Baie dankie vir Almal se moeite

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 1:05 pm
by PietWessie
Nice!

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 1:14 pm
by Riebeeker
Jis manne, dit is nou goeie werk. Ek stem met alles saam wat oor die NF SHV gesê is. Ek het twee, een in 4 - 16 en die ander 5 - 20. Die turrets se doppies is werklik lastig. Soms haal ek dit af en sit in nt baadjie se sak net om heeltyd te worry dat ek die doppies gaan plat druk.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 2:39 pm
by Sean3006
Thank you for sharing your findings Hein.
Do i understand correctly... Was the Zeiss scope overated when compare to the others you tested?

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 3:12 pm
by KalahariKlong
Nice, baie dankie almal.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 3:26 pm
by Diesel Dog
https://youtu.be/6joBXXyoAUA
Die toets behoort nie te moeilik wees om te doen nie

DD

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 3:56 pm
by Christo J
Baie interessant!

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 4:02 pm
by Arnold
Riebeeker wrote:Jis manne, dit is nou goeie werk. Ek stem met alles saam wat oor die NF SHV gesê is. Ek het twee, een in 4 - 16 en die ander 5 - 20. Die turrets se doppies is werklik lastig. Soms haal ek dit af en sit in nt baadjie se sak net om heeltyd te worry dat ek die doppies gaan plat druk.
Ek het hoeka vroeër vir Hein gesê dat ek dink die SHV 4-14X50 F1 n wenner gaan wees aangesien hy n tactical turret vir elevasie het (kan nie onthou van die wind nie maar hy mag dalk n doppe op hê)

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 4:20 pm
by Hein22
Sean3006 wrote:Thank you for sharing your findings Hein.
Do i understand correctly... Was the Zeiss scope overated when compare to the others you tested?
Hi Sean. The Zeiss performed poorly. My experience with Zeiss scopes are very limited but I allways understood them to be amongst the best when it came to glass quality, but this was not the case here. To me, appart from the price of the zeiss, it was out of its league amongst the other scopes there.

Perhaps some of the other guys that was present on the day can also share their thoughts?

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 4:23 pm
by Sangoma (IAN)
Was lekker om julle manne te ontmoet.

Hier is nog so foto of 2

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Mar 25, 2017 9:57 pm
by stoffel pantoffel
Hein22 wrote:
Sean3006 wrote:Thank you for sharing your findings Hein.
Do i understand correctly... Was the Zeiss scope overated when compare to the others you tested?
Hi Sean. The Zeiss performed poorly. My experience with Zeiss scopes are very limited but I allways understood them to be amongst the best when it came to glass quality, but this was not the case here. To me, appart from the price of the zeiss, it was out of its league amongst the other scopes there.

Perhaps some of the other guys that was present on the day can also share their thoughts?
Sean i think if they had a Zeiss HD5 it would have been a diferent story. My personal test and experience proved that my Zeiss HD5 outperformed my Vortex HST with clarity(specialy low light) and adjustment. Even though i liked my Vortex very much because of its ruggedness. i ended up selling my Vortex to buy another Zeiss HD5.

Sent from my SM-A310F using Tapatalk

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Mon Mar 27, 2017 10:01 am
by Baas Piet
Thanks ouens baie intresant

Sent from my ALE-L02 using Tapatalk

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Mon Mar 27, 2017 10:48 am
by ruaanb
Dankie vir die terugvoering.