Page 1 of 1
Vrystaat jag lisensies
Posted: Thu Apr 13, 2017 10:38 am
by NicoSmit
Het iemand dalk 'n kontak no van die Vrystaat natuur bewaring waar 'n mens kan uitvind waar om 'n jag lisensie te kan bekom en wat dit kos?
dankie
Re: Vrystaat jag lisensies
Posted: Thu Apr 13, 2017 10:40 am
by FCLoretz
Watter area gaan jy Nico?
Ek weet Kloppers in Bloemfontein verkoop. Het laas R120 betaal.
Re: Vrystaat jag lisensies
Posted: Thu Apr 13, 2017 10:47 am
by tripodmvr
Ons SA Jag Vaaldriehoektak het boekies gaan koop by Koppiesdam en het beskikbaar by ons kantoor by Senwes (Hinterland) in Vereeniging. PM my as dit julle pas om dit daar te gaan afhaal.
Re: Vrystaat jag lisensies
Posted: Thu Apr 13, 2017 11:39 am
by NicoSmit
Ek het gewoonlik dit direk by hulle in Blowemfontein gekoop eers gebel dan oorbetaal ewn dan email hulle my 'n copy en pos die oorsprongklike maar ek het hulle besonderhede verloor en kry nie 'n ou lisensie nie en die nommers op hulle web lui net
Re: Vrystaat jag lisensies
Posted: Thu Apr 13, 2017 11:51 am
by NicoSmit
dankie ek het reg gekom by die SA Jagters gaan dit volgende week deur hulle doen