Howa kort aksie Euro Varminter kolf Prys Verlaag
Posted: Sat Apr 22, 2017 6:46 am
Die kolf is te koop
Het pillars in en is gebed en het n julian wangstuk op.
Die kolf was op my 204 en die geweer het bitter mooi geskiet met hom maar ek het hom vervang met n grs berserk.
Prys is R4200 posgeld ingesluit.
Daar is een of twee klein krappies wat maklik uitgehaal kan word
Sent from my iPhone using Tapatalk