Page 1 of 1

Die naweek se bokkie.

Posted: Mon Aug 22, 2011 9:05 am
by Hugo
Die Springbok op Kroonstad geskiet saam DaviddeWet van die forum

[img width=560 height=420]http://a4.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 5932_n.jpg[/img]

Re: Die naweek se bokkie.

Posted: Mon Aug 22, 2011 9:14 am
by henried
Geluk Hugo, baie mooi stel horings.

Re: Die naweek se bokkie.

Posted: Mon Aug 22, 2011 9:31 am
by BLOK
Mooi gedoen

Regtig n mooi stel horings, in watter area het julle gejag.

Skootplasing is presies, hoe ver het hy gestaan watse boog pyle ens of moet mens dit uit jou trek.

Blok

Re: Die naweek se bokkie.

Posted: Mon Aug 22, 2011 9:34 am
by Hugo
Kroonstad area, Bowtech Destroyer 340 met 'n CX Pile Driver getip met 'n Rage 2 Blade 100gr, totale pyl gewig 505gr en die boog op 65# gestel.

Die bokkie was 34y ver gewees met die skoot.

Re: Die naweek se bokkie.

Posted: Mon Aug 22, 2011 9:43 am
by BLOK
Lyk of daai tip sy werk baie goed doen as ek al die bloed op die bok se blad en oor die gras so sien.

Weereens mooi gegooi.

Blok

Re: Die naweek se bokkie.

Posted: Mon Aug 22, 2011 9:44 am
by Hugo
EKt nooit in Mechanicals geglo nei en party manne doen steeds nie, eks op die oomblik op 11/11 met Rage. Sal nie sommer vinnig aner punte gebruik nie.

Re: Die naweek se bokkie.

Posted: Mon Aug 22, 2011 3:25 pm
by PRIVATE RYAN
Mooi gegooi!  ;D

Re: Die naweek se bokkie.

Posted: Mon Aug 22, 2011 8:15 pm
by douw
Goed gedoen

Groetnis
Douw