Page 1 of 1
Slaghuis in Pretoria
Posted: Sun Apr 23, 2017 6:21 pm
by saksarel
Naand julle ek kry more ogend vleis in wat ek graag wil bewerk. Ken iemand dalk n betroubare slaghuis wat nie mal duur is nie waarheen ek die vleis kan neem in pretoria? Ek is van waverley. Groete
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Slaghuis in Pretoria
Posted: Sun Apr 23, 2017 6:25 pm
by DawieKotze
Kontak vir Robbie by Die Vleishoekie - 082 297 8380
Re: Slaghuis in Pretoria
Posted: Sun Apr 23, 2017 7:37 pm
by Melckman
Probeer gerus ook Mondanette en Kings Meat
Re: Slaghuis in Pretoria
Posted: Sun Apr 23, 2017 8:06 pm
by J le Roux
Wildshoekie punt
Re: Slaghuis in Pretoria
Posted: Mon Apr 24, 2017 8:33 am
by Hartskoot Hennie
Bel vir Robbie 082 297 8380 by Wildshoekie Vleismark, sonder enige twyfel!
http://www.wildshoekievleismark.co.za/wmenu.php
Re: Slaghuis in Pretoria
Posted: Tue Apr 25, 2017 2:00 pm
by saksarel
Dankie julle!!
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Slaghuis in Pretoria
Posted: Fri May 05, 2017 9:17 am
by ROBBIE1
Baie dankie julle manne. eks maar skaars deesdae maar ons is aan die hol met die vleissies van die jagters so min tyd om op de forum te kom deesdae.
groetnis.