Page 1 of 1
Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 9:20 am
by foxripper
Het die foto op n email gekry, geen idee wie en waar nie.
[img width=560 height=420]
http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... AKVARK.jpg[/img]
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 9:26 am
by douw
Ek dink "LIEWE OUERS" is in orde
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 9:28 am
by BLOK
Mastag
Daai is nou n behoorlike bisycle rim 0p daai wielneus.
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 9:55 am
by Heinds
Alla Perskes!!!
Ek dink daai outjie sal jou noggal verneder as hy jou beetkry!
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 10:05 am
by James Wilson
so n pragtige dier en nou moet hy die vernedering van Land rover ry ook nog ervaar.
waar is die slim manne is die foto gefotoshop?
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 10:13 am
by Frikkiedbr
Sjoe maar daai is darem klein tandjies ;D
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 10:15 am
by Frikkiedbr
Nee dit lyk nie soos photoshop nie

Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 10:25 am
by Superdup
Dit lyk nie soos 'n photoshop nie, maar dit lyk darm ma baie naby daaraan!
Groete
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 10:42 am
by BLOK
James
Ek stem saam oor daai stoof ry.
Wonder ook oor of hy nie gedokter is nie kyk daai regterkantste tand luk of hy uit die tantkas getrek is, as jy die foto na 200% vergroot lyk dit ook nie of die onderste tande se merke op die boonste tande reg is nie. Mag dalk verkeerd wees en as ek is dan herhaal ek my stelling dat daai n tamaai wielneus is.
Blok
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 10:52 am
by theedge
Monster
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 11:06 am
by foxripper
Ek probeer die spoor (email) vat van daai vlakvark, miskien kan ons uitfigure of dit real is of nie.
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 11:43 am
by 300Winmag
Daai vark het 'n mooier foto verdien.
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 1:13 pm
by 300Winmag
Skurk777 wrote:
Daai varkie het 'n lekker smile - dit wil voorkom asof hy Landrover ry like.

Dis oor hy weet voor hulle by die slagplek is gaan hy weer moet afklim en self stap ....

Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 1:17 pm
by BLOK
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 2:27 pm
by baboonstalker
Die vark is eg, hulle het Photoshop gebruik om die landrover tot by hom in die veld te kry.
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 3:30 pm
by JPS
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Tue Aug 23, 2011 3:55 pm
by Frikkiedbr
Baie goeie een Baboonstalker

Re: Monster Vlakvark!
Posted: Mon Aug 29, 2011 12:44 pm
by PITSMIT
goed ges? bojaankruiper
daai foto is eg jason op die forum weet van daai vark persoonlik dink ek.
as ek reg is is daai varki by thaba omgewing gejag. ek dink die grootbaas van Sako het hom geskiet as ek reg is. jason se pel het ge ph
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Mon Oct 24, 2011 11:24 am
by Truvelloman
Hallo manne, ekt dit gekry, hier is die storie van die eislikke vark.
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Fri Oct 28, 2011 8:56 am
by Boerseun123
Goeie speurwerk Truveloman!
Dis 'n pragtige trofee daai! 'n Ou sal seker maar
lang tand aan sy salamis eet!
Groete
BS
Re: Monster Vlakvark!
Posted: Fri Oct 28, 2011 11:48 am
by Nuweseun
Manne Daai is 'n vark!!!!!
Sal nie omgee om so een raak te loop nie!!