Duiwe skiet
Posted: Mon May 08, 2017 1:23 pm
Middag almal
Julle weet nie dalk van n paar sonneblom lande waar die duiwe nog lekker vlieg nie? Verkieslik so uur se ry van Jhb af, sal bietjie verder ook gaan as ek moet.
Dankie
Johan