Dinsdag-middag wegbreek...
Posted: Tue May 09, 2017 7:34 pm
Goeie naand...
Ek en 'n pel het vanmiddag 'n draai in die veld gaan maak...ek kon 2 blesbokke en die jong gemsbok skiet....die een blesbok het reguit na my staan en kyk en ek wou hom voor die bors skiet, maar die skoot was nie perfek nie en met die bok effens van balans af was ek gelukkig om hom op kort afstand dood te skiet....die eerste skoot het sy been gebreek hoog bo teen die lyf...dis nie altyd so maklik oor skietstokke nie...Hier is die fotos.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170509_134009mmm_zpsrbqnszu1.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170509_135042mmm_zpsgccujbln.jpg