Page 1 of 1

Nog so paar bokke gejag op waterval safaris. kimberley

Posted: Thu May 11, 2017 12:46 pm
by william007
Goeie dag manne
Hier is nog so paar jagte wat plaas gevind het hier by ons , van die bokke is trofee en ander is biltong bokke.
gewere wat gebruik is 7mm RM ,243,308,7x64,22-250
Was n paar lekker walk en stalk gewees die manne het goed geskiet , die damme het super geskiet
Af stande was van so 120 tot 280 meter

Re: Nog so paar bokke gejag op waterval safaris. kimberley

Posted: Thu May 11, 2017 12:50 pm
by william007
Hier nog so paar

Re: Nog so paar bokke gejag op waterval safaris. kimberley

Posted: Thu May 11, 2017 5:45 pm
by skollie
Baie nice foto's Boetie......... Gaan vir Micky bang maak met daai Eland
Is dit Kobus wat die Springbok geskiet het? Mardene lyk lekker trots op haar SWB

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Nog so paar bokke gejag op waterval safaris. kimberley

Posted: Thu May 11, 2017 8:38 pm
by william007
hello Andre ja did Kobus maar jy wil nie weet hoe ver nie did hoekom ons die foto gevat het , dit was nog sy verste bok wat hy geskiet het, ek het dit nou nie genome by die fotos nie , net nou wil die mense nie kom springbokke skiet nie hahahaha. dit was 480 meter.

ja Mardene baie bly oor haar swb sy ook baie mooi skoot geskiet lekker ver skoot. Did haar eerste een.
Hoe gaan dit daar by julle kant hier reen dit nou al vir 4 dae aan mekaar. baie bly oor reen, jagters reen biekie nat. maar ons kry darm gejag en baie dankbaar vir die lekker reen.
lekker dag vir julle.

Re: Nog so paar bokke gejag op waterval safaris. kimberley

Posted: Fri May 12, 2017 7:05 am
by JurieW
Baie mooi bokke, baie geluk!

Re: Nog so paar bokke gejag op waterval safaris. kimberley

Posted: Fri May 12, 2017 4:12 pm
by koos 2
Baie mooi bokke en dankie vir die deel.

Re: Nog so paar bokke gejag op waterval safaris. kimberley

Posted: Sun Jun 18, 2017 8:13 pm
by Diesel Dog
Ek was die naweek bevoorreg om saam met 3 maats saam met William op Waterval Safaris se plaas te jag.Ons het gemsbok ,blouwildebees,rooihartebees en springbok geskiet. William en sy span het ons op die hande gedra en ons het gou ons bokke gekry, die fasiliteite op die plaas is puik en ek kan Waterval Safaris aanbeveel vir enige persoon wat n rustige en professionele jagervaring soek .

http://oi63.tinypic.com/2ag3fl.jpg

DD

Re: Nog so paar bokke gejag op waterval safaris. kimberley

Posted: Mon Jun 19, 2017 1:33 pm
by william007
Baie dankie Gerald dit was baie lekker om julle hier te he , en julle manne skiet ook sommer lekker.
groete daar vir die manne.