Gemsbok vleis te koop?
Posted: Mon May 29, 2017 4:39 pm
Manne, angesien ek my jagtrippie die jaar gemis het wil ek hoor of daar manne in die Weskaap omgewing dalk is wat dalk meer geskiet het....of wil skiet as wat hul sak toelaat?
Dis dalk n tall order maar ek wil graag kyk of ek kan betaal per kg wat ek gewoonlik betaal op die plaas wa ons gewoonlik gaan jag( wa ek nie kom uitkom die jaar nie agv werksverrigtinge)...so as ek Gemsbok karkas vir tussen R40 en R35/kg kan kry sal ek graag wil. Eks in Worcester so kan gan haal enige ander plek in W kaap....
Laat weet maar deur PM indien wel.
Baie dankie
Christiaan
Sent from my SM-G900F using Tapatalk