Page 1 of 1
Papier Jakkals
Posted: Sun Aug 28, 2011 6:21 pm
by ablm468
Het gister goeie dag gehad op skietbaan met die jakkals tabel.
Het 80% gehaal 300m, wens dit was 'n regte jakkals.
[img width=560 height=420]
http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... akkals.jpg[/img]
Re: Papier Jakkals
Posted: Sun Aug 28, 2011 6:22 pm
by Gerhard
Netjies
Re: Papier Jakkals
Posted: Mon Aug 29, 2011 11:20 am
by Frikkiedbr

mooi geskiet daar Hansman

Re: Papier Jakkals
Posted: Mon Aug 29, 2011 12:23 pm
by PITSMIT
daar kik n jeckol!!!!!!
mooi hansman watse roer was dit mee?
Re: Papier Jakkals
Posted: Mon Aug 29, 2011 9:34 pm
by theedge
HYS DOOD MORS DOOD
Re: Papier Jakkals
Posted: Mon Aug 29, 2011 11:07 pm
by ablm468
Dit was met my 223 Brno.
Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 7:54 am
by 300Winmag
Hansman wrote:
Dit was met my 223 Brno.
Ons het so aan geneem - die .308 se koeels is nog oppad

(Grappie!!!)
Netjies geskiet daar!
Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 8:00 am
by Vosman
Jusou, Dis goeie werk.
Ek raak nou lus om te skiet, en dit na 'n suksesvolle seisoen!
Skiet is so veslawend soos die forum.
Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 8:31 am
by ablm468
300
Jy so reg het aansoek gedoen vir 308 plankgeweer en kan nie wag vir die lisensie nie.
Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 8:59 am
by 300Winmag
Hansman wrote:
300
Jy so reg het aansoek gedoen vir 308 plankgeweer en kan nie wag vir die lisensie nie.
Die gewag is rof! Ek bel daai manne elke oggend net om te
hoor of hulle wakker is en iets te doen het vir die dag.

Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 9:01 am
by BLOK
VD wald
Wil jy vir my nou se ons bel hulle altwee om die selfde redes elke oggend

Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 9:48 am
by ablm468
Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 9:53 am
by Gerhard
Dit sal help as die stasie die aansoeke in lees...
Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 9:55 am
by 300Winmag
Voor 9 antwoord hulle daai foon lekker vinnig - vanoggend s? die mannetjie ek kan oor 2 weke
weer bel, ek s? nee wat, as hy more oggend werk dan praat ons more weer. ;D
Re: Papier Jakkals
Posted: Tue Aug 30, 2011 10:07 am
by baboonstalker
Hoekom s? hulle vir jou "oor twee weke" en vir my s? hulle oor 'n maand??
Myne l? al van die 20ste van laasmaand reg vir oorweging, maar klink my hulle oorweeg eers of hulle hom gaan oorweeg
