So ek dink het my laaste jag van die jaar gehaad en dit was n belewenis.
Het Vrydag vir n dag jag Vrystaat toe gery op soek na n Groot Swartwildebees bul om die seisoen af te sluit.
Ek het n mooi bul omtrent so 11:00 geskiet met die 9.3x62 met 286 gr Highland. 1 skoot agter die blad op 200m het hom net daar neer gesit
Ek het glad nie n idee hoeveel meet hy nie so wat sal julle hom skat? hy het wel 80kg uitgeslag.
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 045001.jpg[/img]
Swartwildebees
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Swartwildebees
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Swartwildebees
WoW Mooi SWB, baie geluk.
Frikkie
Frikkie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: Swartwildebees
Mooi bul!
Lekker groot basisse, geluk man!
Lekker groot basisse, geluk man!
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Swartwildebees
mooi frikkie
hoor by marno op die forum hy het ook so mooi een die jaar geskiet dalk kan hy skat vir jou
syne was RW
hoor by marno op die forum hy het ook so mooi een die jaar geskiet dalk kan hy skat vir jou
syne was RW
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Swartwildebees
Mooi beesie daai.
Baie geluk
Baie geluk
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Swartwildebees
E-Bird.
Ek skat daai man behoort darem by die 23" te draai.
Geluk met die mooi bees!
Ek skat daai man behoort darem by die 23" te draai.
Geluk met die mooi bees!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Swartwildebees
Baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
