Page 1 of 1
Lekke jag in Alldays
Posted: Mon Jun 19, 2017 3:01 pm
by Sangoma (IAN)
My 9.3x62 het gepraat die naweek.
Ek was gelukkig genoeg om die mooi kudu te kon jag die naweek. Wat skat julle is sy horing lengte? Die heel horing natuurlik...

Ek wonder of daai stuk horing af gebreek het agv baklei of het a ander jagter n jaar of drie terug sy horing afgeskiet? Wat dink julle?
Varkie darem ook gekry

Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Mon Jun 19, 2017 3:04 pm
by Morkel
48,5 in mooi gemaak
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Mon Jun 19, 2017 6:33 pm
by Ben Remington
Baie mooi diere....veels geluk.
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Mon Jun 19, 2017 7:27 pm
by JohanvanZyl
Baie mooi diere Ian. 50 duim!
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Mon Jun 19, 2017 8:33 pm
by JDKey
Geluk. Mooi dik horings so 45"
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Tue Jun 20, 2017 8:01 am
by Carl
Mooi koedoe Ian. Ons het 'n koedoe gered watse horing nader aan die kop af is. Daai plaas lyk redelik droog, watter deel van Alldays was dit?
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Tue Jun 20, 2017 9:02 am
by Sangoma (IAN)
So 10km verby Venetia oppad Mussina toe. Die wereld is mar droog daar.
Blazer het hom spot on, hy het 49.5" gemeet. Dit is baie mooi dik horings daai.
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Tue Jun 20, 2017 2:08 pm
by koos 2
Mooi dik horings.
Geluk man !!
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Tue Jun 20, 2017 2:51 pm
by honda2
Netjiese kopskoot op die vark. Welgedaan!
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Tue Jun 20, 2017 5:06 pm
by theedge
Baie mooi diere....veels geluk
Re: Lekke jag in Alldays
Posted: Tue Jun 20, 2017 6:11 pm
by win270
Baie goed gedoen en netjies geskiet!! Daardie horings is lekker dik!