Page 1 of 1
Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:07 pm
by SmitH
En wie het gese die Oos Kaap het nie mooi kudu bulle nie (skat horing lengte)
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:09 pm
by SmitH
SmitH wrote:
Jammer vergeet om foto te laai
En wie het gese die Oos Kaap het nie mooi kudu bulle nie (skat horing lengte)
[img width=560 height=420]
http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... G00040.jpg[/img]
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:11 pm
by BLOK
Vrek mooi eenderse horings daai met wit punte, die nek is ook lekker dik en baie goeie kondisie.
Blok
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:39 pm
by Adaan
Moelik om die diepte van die draaie te skat.
Skat hom so 52"
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:43 pm
by PITSMIT
sien jy blok ek het nie almal geskiet nie haha
smit daai goed moet seker 54" wees at least dis n bitter mooi bul daai mooi lyf en kondisie wat het hy uitgeslag
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:56 pm
by Raven
PitSmit,
Verduidelik tog vir my die korrekte manier hoe om koedoe horings te meet.
Dankie Raven
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 2:00 pm
by Superdup
EK skat hom ook so 52"
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 2:00 pm
by BLOK
Piet
Smit
Ek wonder nou die
SmitH is dit nie jy onder n skuilnaam nie, dit lui n klokkie.

Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 2:11 pm
by PITSMIT
nee man blok moet nou nie my cover blaas nie man

hahaha nee blok ek en ou smirre bly in dieselfde dorp het darm al bladgeskud en koffie ook gedrink
raves
jy meet al op daai naat vd horing van die begin van daai naat af teen die kop en meet tot by die punt vd horing in mm
gebruik dan converter om oor te skakel na duim toe
smit gooi ons nou die specs man asb
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 2:16 pm
by Francois Marais
SmitH
Sal ook gaan vir 54", soos die manne reeds gese het, baie mooi simetriese horings, bok in MOOI kondissie.....GELUK.
Mooi loop
Francois
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 2:19 pm
by BLOK
Skat hom 52" Ooskaap kudus lyk partykeer groter as wat hulle is
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 5:33 pm
by Monrique (SJ)
SmitH
Netjiese Koedoe daai. Skat hom so 49"!!
Groetnis
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 5:35 pm
by Geno
Bitter mooi bok. 51"
Re: Mooi kudu
Posted: Tue Aug 30, 2011 8:44 pm
by Wouter Roets
Hallo Manne
Dit is mooi simetriese horings. Daar is volgens my so bietjie meer duime in daai horings. Hy is defnetief bedrieglik. Baie naby aan 55duim klas. Ek sien daar is n skoot hoog deur en dan die een laer. Die laer een het die long uitgetrek soos ek al voorheen met Impala's gesien het. Vertel bietjie.
Groetnis
Wouter
Re: Mooi kudu
Posted: Wed Aug 31, 2011 6:19 am
by Tiny
Ek skat hulle gewoonlik te groot.. So ek sal ook se so tussen 50 en 52.. So kom ons se dan maar 51 vir my skatting.. Maar maak nie saak wat dit is nie.. Baie mooi koedoe..
Groete
Tines
Re: Mooi kudu
Posted: Wed Aug 31, 2011 10:01 am
by DawieKotze
Ek dink daai draaie is dieper as wat mens dink, so ek skat so - 54 duim?
Baie mooi koedoe nie te min - maak nie saak oor die lengte nie!
Re: Mooi kudu
Posted: Wed Aug 31, 2011 10:13 am
by BLOK
Waar is Smirre nou, kan hy nie maar kom antwoord nie, of maak hy prys bymekaar vir die regte antwoord.

Re: Mooi kudu
Posted: Wed Aug 31, 2011 12:23 pm
by Beyers
Re: Mooi kudu
Posted: Wed Aug 31, 2011 1:46 pm
by Dawie D
Kom ons gooi n klip in die bos: ek sal se so 47" en so 160kg op die skaal.
Groete Dawie
ns: Smith neem nou volgende keer vir ons n beter foto in die veld man

Re: Mooi kudu
Posted: Fri Sep 02, 2011 12:34 pm
by SmitH
jammer manne dat ek nou eers reply Eksien hier is n paar manne wat maar min dink van ons Oos Kaap kudus Wouter jy en Pitsmit kan maar skat kortste horing 56 duim en langste 56,7 weet nie wat hy geweeg het skat so 175 kg (Addo bul)
Re: Mooi kudu
Posted: Fri Sep 02, 2011 12:42 pm
by BLOK
Re: Mooi kudu
Posted: Fri Sep 02, 2011 12:52 pm
by SmitH
Blok my aanstaande skoonseun verskaf die sekuriteit daar so dit is nie n probleem nie
Re: Mooi kudu
Posted: Fri Sep 02, 2011 1:19 pm
by BLOK
Aitsa
En die man moet deliver anders kry hy niks

Re: Mooi kudu
Posted: Sat Sep 03, 2011 12:36 am
by theedge