Page 1 of 1
Springbokkie
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:31 pm
by CarelG
[img width=560 height=420]
http://i1216.photobucket.com/albums/dd3 ... NZYLS2.jpg[/img]
Het die Meneer op VanZylsrus geskiet hy meet 16 1/2 duim

Re: Springbokkie
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:44 pm
by PITSMIT
jis carel dis n mooi bok daai. sy lyf is mooi groot ook.
baie mooi trofee
Re: Springbokkie
Posted: Tue Aug 30, 2011 1:45 pm
by BLOK
Baie mooi bokkie, die kalahari was mooi die jaar.
Re: Springbokkie
Posted: Tue Aug 30, 2011 2:06 pm
by Superdup
Mooi gegooi man
Re: Springbokkie
Posted: Tue Aug 30, 2011 2:19 pm
by CarelG
Dankie ouens, ja hy was lekke swaar 30kg uitgeslag met die kop en vel nog aan.
Re: Springbokkie
Posted: Tue Aug 30, 2011 2:25 pm
by Vosman
Baie mooi Ram!
Geluk Carel.
Re: Springbokkie
Posted: Wed Aug 31, 2011 10:02 am
by DawieKotze
Mooi ou diknek ram!! Geluk - die Kalahari mag maar!!
Re: Springbokkie
Posted: Wed Aug 31, 2011 10:11 am
by GreyGhostGear
Monstertjie! Welgedaan....
Re: Springbokkie
Posted: Wed Aug 31, 2011 10:18 am
by henried
Baie geluk, dis 'n mooi Sb daai.
Re: Springbokkie
Posted: Sun Apr 01, 2012 7:50 pm
by CarelG
Het my trofee terug gekry

[img width=360 height=480]
http://i1216.photobucket.com/albums/dd3 ... 012501.jpg[/img]
Re: Springbokkie
Posted: Sun Apr 01, 2012 7:53 pm
by JPS
Baie Netjies Carel.
Groete
JP
Re: Springbokkie
Posted: Sun Apr 01, 2012 7:54 pm
by douw
Baie mooi.
Groetnis
Douw
Re: Springbokkie
Posted: Sun Apr 01, 2012 7:57 pm
by Marc
Carel
Baie mooi, dik basise, mooi form, my tiepe trofee
Groetnis
Marc
Re: Springbokkie
Posted: Sun Apr 01, 2012 9:59 pm
by Francois Marais
Carel
Baie, baie netjies.............
Mooi loop
Francois
Re: Springbokkie
Posted: Sun Apr 01, 2012 10:16 pm
by axe942
Baie mooi !
Re: Springbokkie
Posted: Mon Apr 02, 2012 9:42 am
by DawieKotze
Bitter baie mooi!!
Wie het die werk gedoen?
Re: Springbokkie
Posted: Mon Apr 02, 2012 10:55 am
by CarelG
Dankie julle, NGULUBE Taksidermie in Ventersdorp
Herman Meyer - nul agt drie 262 9756.
Hy doen uitstekende werk!
Groete
Carel
Re: Springbokkie
Posted: Mon Apr 02, 2012 10:58 am
by Wouter Roets
Hallo Carel
Pragtige bok sowel as die trofee! Baie geluk. Bly jy op Ventersdorp?
Groetnis
Wouter
Re: Springbokkie
Posted: Mon Apr 02, 2012 2:26 pm
by CarelG
Yes Wouter, nee eks op Rustenburg
Groete
Re: Springbokkie
Posted: Mon Apr 02, 2012 2:51 pm
by Dippies
Dis wat die goeie ou kalahari vir n man gee.
Baie mooi bokkie die Carel