Page 1 of 1
Watse chokes??
Posted: Thu Jun 29, 2017 1:29 pm
by vossie1
Ek gaan biet jie tarentaal jag die naweek, dit gaan my eerste keer wees en wat ek verstaan is dit gedewe met n fly over en dan stap en skiet in n reguit lyn? Watse chokes sal die beste all rounders wees vir so n jag. Ek het n Cz Readhead Delux 12g. Ek hoor graag van die haelgeweer voeljag goeroes.
Groete
Vossie
Re: Watse chokes??
Posted: Thu Jun 29, 2017 3:01 pm
by Ranger
I use Modified (top barrel) and Improved Cylinder (bottom barrel) chokes for everything, duck, geese, greywing, clays. But, why don't you pattern your gun and see what the different chokes do in your shotgun with your ammo?
Re: Watse chokes??
Posted: Thu Jun 29, 2017 3:03 pm
by vossie1
Unfortunately late invite and only got ammo yesterday