Page 1 of 1

In die ou dae was die goed darem groot!

Posted: Tue Jul 11, 2017 10:50 am
by Chevvy SS
Ou dae.jpg

Re: In die ou dae was die goed darem groot!

Posted: Tue Jul 11, 2017 10:59 am
by Pvdw
;D ;D Nee man!!! Ek dog hier kom nou iets nice >:( :laugh:

Wonder of dit nie dalk die sprinkane van die Egiptiese 10 plae was nie??

Re: In die ou dae was die goed darem groot!

Posted: Tue Jul 11, 2017 11:33 am
by FHM
Eish daai boude sal lekker fillets gooi Chev! ;)

Re: In die ou dae was die goed darem groot!

Posted: Tue Jul 11, 2017 11:49 am
by Chevvy SS
Rooigety.jpg
Dit is ook nou rooigety langs die Weskus; kreef net waar jy kyk!

Re: In die ou dae was die goed darem groot!

Posted: Tue Jul 11, 2017 11:55 am
by FHM
Chevvy SS wrote:
Rooigety.jpg
Dit is ook nou rooigety langs die Weskus; kreef net waar jy kyk!
....Ai Hermias....! ++>:

Hel ek mis die kus se perks...eish...
Eish.....jpg

Is n handvol kreef die!
Kreefie.jpg

Jy sal n groot slaaibak moet vat vir die kreefkelkie...
Groot kreefie.jpg

Re: In die ou dae was die goed darem groot!

Posted: Tue Jul 11, 2017 3:00 pm
by Jake1
FHM watter kreef?