Namibië 2017
Posted: Wed Jul 19, 2017 4:46 pm
Edit: Hoop die fotos wys nou
Wel, ons het nie beplan om hierdie jaar weer Nam toe te gaan nie, maar dis moeilik om nee te sê en 1 Julie was ons op pad.
Ons het so bietjie gaan vleis bymekaar maak naby Gobabis, 1x eland, 2 x gemsbokke en 6 springbokke buite Leonardville.
http://i.imgur.com/uiXeD4a.jpg
Dan was ons ook gelukkig genoeg om Khommas Hochland toe te gaan vir so 4 dae op soek na koedoe en bergsebras.
http://i.imgur.com/RTchCd7.jpg
http://i.imgur.com/jDk8Y9M.jpg
http://i.imgur.com/dd860fd.jpg
http://i.imgur.com/U18LbhN.jpg
http://i.imgur.com/jCpsqd8.jpg
http://i.imgur.com/GLmG8FE.jpg
KH was weereens baie spesiaal, harde jag met nog harder recovery van die dier as jy hom klaar gejag het. Opsny en afdra is maar aan die orde van die dag. Vriend van my was gelukkig genoeg om alleenloper koedoebul te jag deur die vars spoor in die rivier op te tel tel en te volg en so 20 of 30 minute later het ons die skoot gehoor waar ons gesit en wag het by die voertuig. Ons moes daai koedoe ook weer opsny en afdra.
Terug op die plaas naby Gobabis het ek die geleentheid gehad om 'n "management" bul af te haal om vir die jonger bulle bietjie kans te gee...
http://i.imgur.com/MxZGoHb.jpg
n Hele paar kalibers is gebruik op alles, van 243 tot 450 Rigby en 30-06 en 8x68s tussen in ook. Skoot op sebra was 340m, koedoe so 160/170m, langnek net so onder 100m en die springbokke op gemiddeld so 200m
Nog so paar fotos
http://i.imgur.com/D2ACwuV.jpg
http://i.imgur.com/FtbzXYq.jpg
http://i.imgur.com/CmsDuJZ.jpg