Page 1 of 2
Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:32 am
by Ben Remington
Goeie môre...
So nou en dan ry ek en Myburgh 'n draai met net die kamera. Ek sien Photobucket blok al ons fotos so ek laai weer paar fotos van hierdie besonderse Kalahari diere.
Groetnis
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:34 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:34 am
by tripodmvr
Dankie, Ben. Min van ons wat die twee al in lewende lywe gesien het.
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:35 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:36 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:39 am
by tripodmvr
'n Baie dik nek aan daardie kudu!!!!!!!
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:40 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:42 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:44 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 10:45 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 11:04 am
by ruaanb
daai diknek kudu is mos nou n bul!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 11:28 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 11:29 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 11:53 am
by jankraay
Ben Remington wrote:...
Baie mooi Ben.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 11:55 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 11:56 am
by Ben Remington
...
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 11:58 am
by Dolf014
Ben waar neem jy die mooi fotos?
Daai wye horing koedoe bul is einde is naby.
'n Vriend van my het ook n gemsbok met sulke plat horings; Hy doop hom toe; "Speedy"

Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 12:00 pm
by Ben Remington
Hallo oom Dolf...
Dis almal geneem in radius van 30km tot 200km noord van Kuruman oom.
Groetnis
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 7:35 pm
by Capt. Yoda
Ben Remington wrote:...
Goeie genade daai koedoe is mooi
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 7:59 pm
by Chevvy SS
Ben, Ben, Ben......
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Sun Aug 06, 2017 8:19 pm
by Jaco vdW
Genade daai elande...
Baie mooi fotos, veral die mooi verskeidenheid roofdiere.
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Mon Aug 07, 2017 1:14 pm
by Arnold
Ek droom om eendag so eland te skiet

Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Mon Aug 07, 2017 2:22 pm
by PWV
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Mon Aug 07, 2017 2:39 pm
by Stephan86
Daardie foto van die rooibok ooie voor die Koedoes is baie spesiaal vir my, lyk amper of die diere saam in 'n foto in ge-photoshop is.
Re: Besonderse Kalahari diere...
Posted: Mon Aug 07, 2017 10:59 pm
by koos 2
Pragtige fotos. baie baie dankie vir die deel