Page 1 of 1
Nog so paar bokke kimberley waterval safaris
Posted: Tue Aug 15, 2017 11:35 am
by william007
Goeie dag
hier is weer so paar bokke wat gejag is op waterval safaris Kimberley.
Manne het goed geskiet , bokke se kondisie ook baie goed , blouwildebeeste het uit geslag oor die 142 kg.
Kalibers is van 308, 30-06, 270, 300 win mag.
van die skote was ver maar die gemiddelde afstand wat bokke geskiet word is van 150 meter tot 300 meter.
Re: Nog so paar bokke kimberley waterval safaris
Posted: Tue Aug 15, 2017 11:39 am
by william007
Hier nog so paar bokke geskiet op waterval safaris.
Re: Nog so paar bokke kimberley waterval safaris
Posted: Tue Aug 15, 2017 11:44 am
by william007
Bokke geskiet op waterval safaris, en dan klient van Zambi safaris op waterval.
Re: Nog so paar bokke kimberley waterval safaris
Posted: Tue Aug 15, 2017 1:08 pm
by DWB
Ek hou bitter baie van daai afhoring BWB! Moes ñ ou bakleigat gewees het!
Re: Nog so paar bokke kimberley waterval safaris
Posted: Tue Aug 15, 2017 1:20 pm
by Johan Nel
Die wit van die springbok is nou nie my gunsteling kleur nie, maar daardie horings is baie mooi. Stem ook saam met DWB, die afhoring blouwildebees is vir my ook 'n mooi trofee.
Re: Nog so paar bokke kimberley waterval safaris
Posted: Tue Aug 15, 2017 1:32 pm
by skollie
Lekker Boetie.... veld lyk darem nog goed daar by jou.
Groete tuis
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: Nog so paar bokke kimberley waterval safaris
Posted: Thu Aug 17, 2017 9:23 am
by william007
Hello Andre ja nee die veld hou nog, maar ons hou duim vas dat die sommer reen moet kom.
Ek hoop regtig dit reen daar by julle julle het dit baie nodig.
groete daar lyk vir my een van die dae is ek daar in die kaap sal kom hello se en jou sosaties saam bring.
groete