Page 1 of 1
3 Stelle Burris XTR 30mm ringe
Posted: Tue Sep 12, 2017 7:34 am
by Geno
Jis Manne.
Ek het 3x nuwe stelle Burris XTR Signature ringe te koop.
Dis 30mm High.
R1600.00 per stel + R100.00 courier vanaf Bfn.

Re: 3 Stelle Burris XTR 30mm ringe
Posted: Tue Sep 12, 2017 9:29 am
by Capt. Yoda
Baie lekker ringe die!
Re: 3 Stelle Burris XTR 30mm ringe
Posted: Tue Sep 12, 2017 11:55 am
by Fanta300
Kry mens hulle in 34mm?
Re: 3 Stelle Burris XTR 30mm ringe
Posted: Thu Sep 14, 2017 8:45 am
by Geno
Fanta300 wrote:Kry mens hulle in 34mm?
Ek vind uit Oom.
2 stelle verkoop. 1 oor.
Re: 3 Stelle Burris XTR 30mm ringe
Posted: Sun Sep 17, 2017 12:03 am
by JDEls
Geno as jy nog 'n stel beskikbaar het, laat weet my asb, ek sal dit vat en dan more die nodige reelings tref. Stuur asb vir my 'n boodskap na 071 480 7251. Baie dankie
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Re: 3 Stelle Burris XTR 30mm ringe
Posted: Sun Sep 17, 2017 3:20 pm
by henkva
Selfde hier Geno. Laat weet asb as jy nog beskikbaar het.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk