Page 1 of 1

Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Wed Sep 06, 2017 8:40 pm
by Omnia
Naandse almal ek sit met " Zeiss Conquest DL 3-12x50 " . Nog net die jaar se jag seisoen gebruik , het so bietjie ge upgrade na Burris eliminater iii

Prys R12 000

Praat maar sou julle belangstel dan sal ek die fotos stuur , want die ding het ek nog nie onder die knieg om fotos op te sit .

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 6:08 am
by Umshwati Boy
Illuminated?

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 7:30 am
by Omnia
Nee dis nie , die Illuminated loop nuut so R25 000.
Praat maar sou jy belangstel dan kan ons gesels oor die prys . En stuur cell no. dan sal ek fotos stuur , geen merke op nog soos nuut .

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 8:26 am
by Omnia
Sory het so bietjie na gegaan op die web , Sien hy is nuut R18 000 . Sak die prys na R10 000 of naaste rialistiese aanbod

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Thu Sep 07, 2017 10:08 am
by Omnia
Daarshy , na lank gesukkel het ek nou 'n foto op .
Soos ek se prys verlaag na R10 000 of naaste rialistiese aanbod

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Tue Sep 12, 2017 7:47 am
by Omnia
More almal prys verlaag na R6000 , na die prys moet hy maar liewer stof opgaar in die kluis .

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Tue Sep 12, 2017 8:03 am
by Nico Harris
Stuur my jou nommer asb.

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Tue Sep 12, 2017 8:10 am
by Omnia
0836285854

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Tue Sep 12, 2017 8:35 am
by Machann
As Nico hom nie vat, kan ek asb tweede opsie kry?

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Tue Sep 12, 2017 8:38 am
by Omnia
Laat weet jou maar lyk my is gevat

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Tue Sep 12, 2017 12:07 pm
by Nico Harris
Nee wat ruan die scope is onder ons gatte uit verkoop. Ek het toe ek die nommer kry dadelik laat weet tussen my en jou vat ons hom defnitief - soos ek en jy gesels het. Nou 4 ure later laat weet omia hy het die scope klaar verkoop aan n persoon wat hy gedink het is ek...goeie manier om te weet of dit iemand is, is gewoonlik maar om te vra wat die persoon se naam en van is. Lekker swak styl...

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50 . Te Koop .... Prys verlaag

Posted: Tue Sep 12, 2017 2:16 pm
by Swede
Ek het ook al iets gesien wat ek wou koop, vra vir meer inligting op die draad en as jy weer sien se 'n ander ou vir die verkoper jy het 'n PM, ek voel gou frustrasie!!