diamant te koop
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
diamant te koop
1.027 crt hoe kwaliteit steen .
maak n aanbod
0824916997
maak n aanbod
0824916997
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: diamant te koop
Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: diamant te koop
Is die verlowing nou af?blaser wrote:1.027 crt hoe kwaliteit steen .
maak n aanbod
0824916997
Met n vleisie...
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: diamant te koop
Die kleur en helderheid bepaal dat hulle vir so tussen R40000 en R50000 behoort te gaan.PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
https://www.ritani.com/diamonds/round-c ... -color/si1
Of so iets
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: diamant te koop
Die diamant verkopers werk op so 30% markup. Ek het 'n vriend in die bedryf en het hom gevra maar wag nog vir sy antwoord.Harambe wrote:Die kleur en helderheid bepaal dat hulle vir so tussen R40000 en R50000 behoort te gaan.PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
https://www.ritani.com/diamonds/round-c ... -color/si1
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: diamant te koop
Ek het daai ding jare gelede oorgekom by die Scoin Shop. Nou koop ek maar Kruger Rande deur FNB. Maar dis effe van die punt af.ruaanb wrote:Die diamant verkopers werk op so 30% markup. Ek het 'n vriend in die bedryf en het hom gevra maar wag nog vir sy antwoord.Harambe wrote:Die kleur en helderheid bepaal dat hulle vir so tussen R40000 en R50000 behoort te gaan.PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
https://www.ritani.com/diamonds/round-c ... -color/si1
Of so iets
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: diamant te koop
My pel by Jewel City reken n fair prys sal R16k wees.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: diamant te koop
Onthou dit is nou 'n gebruikte (2de-handse diamant)!Harambe wrote:Die kleur en helderheid bepaal dat hulle vir so tussen R40000 en R50000 behoort te gaan.PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
https://www.ritani.com/diamonds/round-c ... -color/si1
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: diamant te koop
R1k en 'n Bottel Oloff Bergh
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: diamant te koop
R16 000 is bietjie lig. Gaan kyk Rapaport pryse op diamante. Werk op Rap less 30 % deesdae.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Herman Louw
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: diamant te koop
Herman Louw
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: diamant te koop
Om op Oom se ouderdom weer verloof te raak is selfmoord!PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: diamant te koop
lyk my hier is net n klomp arm gatte met oningeligte pelle
nuwe diamant 5 dae terug geslyp
chevvey ek is jonger as jy
nuwe diamant 5 dae terug geslyp
chevvey ek is jonger as jy
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: diamant te koop
Si1 en die kleur (K) gaan sy prys beinvloed sal omternt helfte van n vs1 d/e wees
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: diamant te koop
Maar jou oe is slegter as chevvy sin, hy praat van oom pieterblaser wrote:lyk my hier is net n klomp arm gatte met oningeligte pelle
nuwe diamant 5 dae terug geslyp
chevvey ek is jonger as jy
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: diamant te koop
Ek voel nou regtig in die gesig gevat.blaser wrote:lyk my hier is net n klomp arm gatte met oningeligte pelle
nuwe diamant 5 dae terug geslyp
chevvey ek is jonger as jy
Nommer een is Oom PW en Oom Chevvy my vriende. Hulle is nie altyd ingelig nie, maar hul klink altyd slim.
Nommer twee; daar bestaan nie 'n ding soos 'n "nuwe diamant" nie. Daai ding is al miljoene jare oud. So; die man wat daai ding aan jou gesmous het, het jou 'n sien kom.
Met my beperkte kennis sou ek so min as moontlik wou betaal, maar tussen 35k en 42k vir 'n goeie kwaliteit steen is aan die orde van die dag.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: diamant te koop
PWV is reg. This diamond's value is between R40k to even R53k. What did you pay for it?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: diamant te koop
Chevvy, ek en jy is nie ingelig nie, maar wel uitgelig! Wat dit ookal beteken, gaan niemand aan nie. Jy moet jou konkurente te alle tye aan die raai hou. Dit laat hulle versigtig optree en sonder dat hulle dit besef, vat jy die gaping en score!!
Watc maar die All Blacks!
Watc maar die All Blacks!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: diamant te koop
ja en toe dink ek nie eers aan die 2 nie
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: diamant te koop
Wat jy ookal doen, moet net nie diamante koop vir 'n belegging nie! Jare terug al daai foutjie gemaak.
Al waarvoor daai goed werk is om die vrouens gelukkig te hou. Bepaal dan self hoeveel dit vir jou werd is

Al waarvoor daai goed werk is om die vrouens gelukkig te hou. Bepaal dan self hoeveel dit vir jou werd is
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: diamant te koop
R25k, my enigste en finale aanbod.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: diamant te koop
Daai is n redelike prys vir daai steen.Vlakvark Soldaat wrote:R25k, my enigste en finale aanbod.
Mense vergeet dit gaan nie net oor kleur en groote nie... Die gehalte van die sny en finish is n baie belangrike faktor. As ek so loer is dit waar die diamant so bietjie terug staan...