Page 1 of 1

Te koop...March-F 3-24x52 VERKOOP

Posted: Tue Sep 19, 2017 8:24 am
by CarelG
Goeiemore...

Soos genoem March 3-24x52 te koop, scope is First Focal Plane en het FMA-2 Reticle. 1/4MOA verstelling.
Scope is so goed soos nuut. Kos nuut R44,000....prys is R35,000...glo hys bietjie onderhandelbaar
Kontak vir Jannie 082 441 7941

Groete
Carel

Re: Te koop...March-F 3-24x52

Posted: Tue Sep 19, 2017 4:12 pm
by CarelG
Verkoop dankie