Page 1 of 1

Musgrave 30-06 te koop

Posted: Tue Sep 19, 2017 1:34 pm
by Jaco vdW
Musgrave 30-06, model LP1000 te koop.
±400 skote geskiet, toestand 100% oorspronklik en so goed soos nuut.
Pakket sluit in geweer met Leopold basisse en ringe
50 nuwe Sako doppe gelaai met 168gr PMP sagte punte
100+ PMP 155gr Palma punte
35x 165gr Rhino SS
Paar los odds en ends itv doppe en punte.
R10 000

Kontak my gerus vir meer detail of nog foto's.

Re: Musgrave 30-06 te koop

Posted: Mon Oct 09, 2017 2:26 pm
by Jaco vdW
Prys verlaag na R8500.
Kom nou, iemand moet nou die bargain koop!

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Re: Musgrave 30-06 te koop

Posted: Thu Oct 12, 2017 12:20 pm
by Jaco vdW
Geweer is verkoop.
Hy trek terug Bosveld toe.

Moderators, verwyder asb.

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk