Bees brisket vet

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 400
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Bees brisket vet

Post by Henna308 »

Goeie more almal

Ons het bietjie brisket vet oor van ons jag van 2 weke terug. Ek het dit gekoop by Uitkyk slaghuis hier in Pta. Ek gaan dit nie kan opgebruik voor die einde van die jaar nie. Dit moet omtrent 8 of 9 kg wees wat oor is, het dit nou nie geweeg nie. As daar iemand is wat belangstel laat weet my asb want ek wil die nie mors nie. Ek het R65/kg betaal daarvoor, ek sal redelike offers oorweeg.

Groete
slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm

Re: Bees brisket vet

Post by slagdop »

Lekker cheap. Ek moes gister R83.00/kg opdok vir brisket vet.
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: Bees brisket vet

Post by willienel »

By ons in ellisras R85 kg dis rof
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Bees brisket vet

Post by FHM »

Henna308 wrote:Goeie more almal

Ons het bietjie brisket vet oor van ons jag van 2 weke terug. Ek het dit gekoop by Uitkyk slaghuis hier in Pta. Ek gaan dit nie kan opgebruik voor die einde van die jaar nie. Dit moet omtrent 8 of 9 kg wees wat oor is, het dit nou nie geweeg nie. As daar iemand is wat belangstel laat weet my asb want ek wil die nie mors nie. Ek het R65/kg betaal daarvoor, ek sal redelike offers oorweeg.

Groete
Hoor by Robbie by Wildshoekkie Vleismark (PTA Noord) of hy dit nie wil oorvat by jou nie.
www.wildshoekievleismark.co.za
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Bees brisket vet

Post by Jean Marais »

HAllo Henna. Het jy nog van die brisket?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 400
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Re: Bees brisket vet

Post by Henna308 »

Jean Marais wrote:HAllo Henna. Het jy nog van die brisket?
Jean ek het op jy PM geantwoord.

Tot op datum is dit nog in my vrieskas, my nommer is 0825764517.

Groete
Post Reply