Dagse
Ek is opsoek na n 357 dieset wat nog in goeie toestand is, indien iemand een het wat rondle pm of kontak my gerus.
Gesoek: 357 dieset
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Gesoek: 357 dieset
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
bennotaute
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Sep 27, 2012 1:24 pm
Re: Gesoek: 357 dieset
Ek het een saam 'n klomp goed gekry. Net nie seker of hy vir 38 special of 357 is nie. Sal more gou kyk. Dis RCBS. Het n Groot klomp 180gr frontier punte ook.JAGTERSREG-JRM wrote:Dagse
Ek is opsoek na n 357 dieset wat nog in goeie toestand is, indien iemand een het wat rondle pm of kontak my gerus.
Sent from my JAZZ using Tapatalk
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Gesoek: 357 dieset
RCBS se matryse vir .357Mag kan ook .38spl herlaai en andersom. Jy draai net die matryse dieper in met .38spl.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Gesoek: 357 dieset
Ek het vir jou n lee die set. R550JAGTERSREG-JRM wrote:Dagse
Ek is opsoek na n 357 dieset wat nog in goeie toestand is, indien iemand een het wat rondle pm of kontak my gerus.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17