Page 1 of 1

The CO-OP - Galil SAR semi auto has arrived !!

Posted: Tue Sep 26, 2017 11:39 am
by Die Kooperasie
Galil 5.56x45 (223Rem) SAR semi-auto rifle

Refurbished and in good condition

R 10 300.00 VAT Incl
20170922_093415.jpg

Re: The CO-OP - Galil SAR semi auto has arrived !!

Posted: Wed Nov 01, 2017 1:38 pm
by JJV
Het julle nog van hulle beskikbaar? JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: The CO-OP - Galil SAR semi auto has arrived !!

Posted: Wed Nov 01, 2017 2:28 pm
by Die Kooperasie
JJV

Ongelukkig het ons nie meer nie.Ons behoort einde Januarie weer te kry.As jy belangstel kontak ons.Ons sit reeds met 136 op backorder. Die vorige besending het binne 8 dae uitverkoop.Die prys sal bietjie meer wees maar ons sal hom steeds so laag as moontlik hou.

Groete