Backpacks Teen Goeie Prys
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Backpacks Teen Goeie Prys
Ek het gisteraand op die afgekom op Facebook. Ek kyk al lank vir so tipe sak en vir die prys kry jy hulle glad nie, dog maar ek deel dit met julle. Ek het niks met die verkoop te doen of ken glad nie die persoon.
Gaan soek op Facebook onder die naam Hannes de Vry. Hy het die ook geplaas op die Jag Koop & Verkoop groep. R350 per sak, bargain!! Hoop maar net die kwaliteit is goed, lyk darem ok.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Gaan soek op Facebook onder die naam Hannes de Vry. Hy het die ook geplaas op die Jag Koop & Verkoop groep. R350 per sak, bargain!! Hoop maar net die kwaliteit is goed, lyk darem ok.
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Springkudu.
Ek het nie Facebook nie. Van waar is die persoon. Het jy dalk sy nommer.
Dankie
Etienne
Ek het nie Facebook nie. Van waar is die persoon. Het jy dalk sy nommer.
Dankie
Etienne
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Is maar Chinese made. hulle verkoop dit hier naby in die mall teen r900.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Etienne - EK het jou die nommer ge-PM
Ruaan - Soos my Sniper sak wat ek by Wildman gekoop het ten duurste net om by China Town in Parow presies identies dieselfde sak te sien vir 1/3 van die prys, nice
Ruaan - Soos my Sniper sak wat ek by Wildman gekoop het ten duurste net om by China Town in Parow presies identies dieselfde sak te sien vir 1/3 van die prys, nice
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Ek het een van die kleiner sakkies in die foto. By 'n ander plek gekoop teen dubbeld die prys dink ek.
Werk baie lekker!
Werk baie lekker!
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Dankie vir die deel. Daai kleiner sak lyk net na die regte ding. Jy weet nie dalk of hulle 'n water "bladder" kan vat nie?
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
My sakkie kan wel 'n bladder in die agterkant vat. Dit lyk of hierdie hierdie ook sou kan vat as ek mooi na die foto kyk maar jy sal seker by die verskaffer moet hoor.Langeraat wrote:Dankie vir die deel. Daai kleiner sak lyk net na die regte ding. Jy weet nie dalk of hulle 'n water "bladder" kan vat nie?
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Dankie Dries en Arnold. Ek sal bietjie ondersoek instel.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Dankie Springkudu.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Ek het 'n mes by Hannes de Vry gekoop via Facebook.
Geen hassles.
Geen hassles.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Goed om te weet Private Ryan - Salute
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Ek self het een van die kleiner sakke, kan n bladder vat en het lekker pak plek vir 'n dag by n veldskiet. Myne self direk van china afgebring vir n baie goeie prys, en self presies dieselfde by Spartan gesien teen 5 keer die prys...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Ja, Hannes is 'n betroubare ou. Het ookal besigheid met hom gedoen.
Mooi dag!
Mooi dag!
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Springkudu, wil jy nie asb vir my ook die man se nommer PM nie. Dankie.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Ek het Saterdag drie sake by Hannes gaan haal. Baie goeie kwaliteit produkte.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Watter sakke het jy gekry?EtienneA wrote:Ek het Saterdag drie sake by Hannes gaan haal. Baie goeie kwaliteit produkte.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Ek sal fotos opsit sodra ek my selfoon opspoor. Hy het pad gevat.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Goed om te weet Ettienne
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Hier is die sakke wat ek gekoop het. Die derde een is in die foto wat Springkudu gepost het, derde van links.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Lyk baie goedEtienneA wrote:Hier is die sakke wat ek gekoop het. Die derde een is in die foto wat Springkudu gepost het, derde van links.
And as thy days, so shall thy strength be
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
Swede
Hy noem hom die "cross over" en hy kos R300-00
Groetnis
Hy noem hom die "cross over" en hy kos R300-00
Groetnis
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
EtienneA wrote:Swede
Hy noem hom die "cross over" en hy kos R300-00
Groetnis
Teen 'n goeie prys ook
And as thy days, so shall thy strength be
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Backpacks Teen Goeie Prys
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
