Page 1 of 1

'n Paar dies te koop

Posted: Mon Oct 09, 2017 8:57 am
by Swede
Lee 6.5 x 55 bullet seater en neck collet die - R 350.00 VERKOOP
20171008_154348 (800x765).jpg
Redding 6.5 x 55 FL resizing Die - R 300.00 VERKOOP
20171008_154339 (430x800).jpg
Redding body die - R 280.00 VERKOOP
20171008_154303 (472x800).jpg
Posgeld vir die koper

Re: 'n Paar dies te koop

Posted: Mon Oct 09, 2017 2:46 pm
by Hansieslim
Swede
Ek sal asb die 6.5x55 LEE Collet Die wil hê asb.
Kontak my asb op 082 804 Vyf Twee Agt Twee.
Hans

Re: 'n Paar dies te koop

Posted: Mon Oct 09, 2017 2:48 pm
by Hansieslim
Swede
Ek sal asb die 6.5x55 LEE Collet Die wil hê asb.
Kontak my asb op 082 804 Vyf Twee Agt Twee.
Hans

Re: 'n Paar dies te koop

Posted: Wed Oct 11, 2017 10:11 am
by Swede
Al die dies is verkoop dankie , die mods kan dus die draad skyf argiewe toe ;D