Page 1 of 1

6.5 x 55 Doppe te koop - VERKOOP

Posted: Tue Oct 10, 2017 8:37 am
by Swede
Ek het die volgende 6.5 x 55 doppe te koop:

Lapua:

100 x doppe. Van hulle is nog nuut ander max 2 keer gevuur. Hulle kom in so te se nuwe MTM caseguard groen dop houers x 2

R800.00 posgeld vir die koper. VERKOOP

Norma:

50 x doppe. 5 x keer gevuur van hulle het donuts, het hulle nie almal ondersoek om rede ek nie die koel naby die donut seat nie. Hulle kan uit geboor word indien nodig. Kom met so te se 'n nuwe MTM caseguard groen dop houer

R150-00 posgeld vir die koper VERKOOP

140 x doppe. Een en twee keer gevuur (gemeng). Hulle kom in in so te se nuwe MTM caseguard groen dop houers x 2

R1120.00 posgeld vir die koper - VERKOOP

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Tue Oct 10, 2017 8:56 am
by RUPERT
Hi Swede

Ek sal die 50 Norma dope vat. Stuur asb vir my jou bank besonderhede en sluit die posgeld by asb.

Dankie

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Tue Oct 10, 2017 9:50 am
by Swede
RUPERT wrote:Hi Swede

Ek sal die 50 Norma dope vat. Stuur asb vir my jou bank besonderhede en sluit die posgeld by asb.

Dankie
PM gestuur

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Tue Oct 10, 2017 10:48 am
by RUPERT
Jammer ek Hijack die post nou so bietjie. Om die doughnuts uit die 6.5x55 dope uit teboor waste grote boor punt moet ek gebruik om dit tekan doen en is daar n special tegniek wat gevolg moet wort.

Dankie

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Tue Oct 10, 2017 11:30 am
by RUPERT
Swede kan ek asb jou tel no kry wil gou by jou hoor oor die ander doppe

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Tue Oct 10, 2017 12:22 pm
by Swede
Nog beskikbaar:

Lapua:

100 x doppe. Van hulle is nog nuut ander max 2 keer gevuur. Hulle kom in so te se nuwe MTM caseguard groen dop houers x 2

R800.00 posgeld vir die koper.

Norma:

50 x doppe. 5 x keer gevuur van hulle het donuts, het hulle nie almal ondersoek om rede ek nie die koel naby die donut seat nie. Hulle kan uit geboor word indien nodig. Kom met so te se 'n nuwe MTM caseguard groen dop houer

R150-00 posgeld vir die koper

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Tue Oct 10, 2017 9:20 pm
by Baas Rudi
Watse prep werk is aan die Lapua doppe gedoen

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Wed Oct 11, 2017 5:51 am
by Swede
Primer pockets gesny flash hole debur en anneal

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Wed Oct 11, 2017 6:29 am
by Baas Rudi
Ek sal die Lapua doppe vat

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Wed Oct 11, 2017 8:53 am
by Swede
Baas Rudi wrote:Ek sal die Lapua doppe vat

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Jy het 'n PM

Re: 6.5 x 55 Doppe te koop

Posted: Thu Oct 12, 2017 12:44 pm
by Swede
Alles is verkoop dankie, mods kan die draad sluit