Page 1 of 1
Koels in die pos
Posted: Thu Nov 02, 2017 5:50 pm
by HenkM
Naand manne. Mag (kan

) n men’s gelaaide petrone met postnet to postnet stuur?
Sal graag hoor van ander se ondervinding indien al gedoen het. Anders moet Ek kaap toe vlieg met SAL om dit in te check.
Re: Koels in die pos
Posted: Thu Nov 02, 2017 5:52 pm
by Gian_dP
HenkM wrote:Naand manne. Mag (kan

) n men’s gelaaide petrone met postnet to postnet stuur?
Sal graag hoor van ander se ondervinding indien al gedoen het. Anders moet Ek kaap toe vlieg met SAL om dit in te check.
Nee. Ook nie los primers of kruit nie. Jy sal dit met RAM kan stuur.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Koels in die pos
Posted: Thu Nov 02, 2017 8:47 pm
by Aceofspades
Dis mos vir moeilikheid soek. Primers & Propellants. Dit sal miskien makliker wees om dit saam met iemand wat gelisensiëer is te stuur of Ram. Wat bedoel jy presies met "in te check"?
Kriek
Re: Koels in die pos
Posted: Thu Nov 02, 2017 8:52 pm
by Gian_dP
Aceofspads wrote:Dis mos vir moeilikheid soek. Primers & Propellants. Dit sal miskien makliker wees om dit saam met iemand wat gelisensiëer is te stuur of Ram. Wat bedoel jy presies met "in te check"?
Kriek
SAL laat jou toe om wapen/ammunisie saam te vlieg as bagasie. Weet daar is redelik moeite wat jy moet doen in terme van sluitbare geweertas, aparte sluitbare ammunisiehouer ens ens
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Koels in die pos
Posted: Thu Nov 02, 2017 10:00 pm
by LUAN
Stuur dit met gewone pos ons posdiens is so treurig hulle scan nie die pakkies lyk dit my...