Page 1 of 1
Groot Eland Bul
Posted: Wed Sep 14, 2011 3:19 pm
by Truvelloman
Skat die outjie bietjie
Re: Groot Eland Bul
Posted: Wed Sep 14, 2011 3:26 pm
by Stefan764
Mauritz = 39"
Stefan = 40"
Re: Groot Eland Bul
Posted: Wed Sep 14, 2011 3:27 pm
by Truvelloman
sjo mar julle hou van terug hou ne hahaha
Re: Groot Eland Bul
Posted: Wed Sep 14, 2011 3:29 pm
by Lourens
41.5''
Re: Groot Eland Bul
Posted: Wed Sep 14, 2011 3:31 pm
by Geno
42"
Re: Groot Eland Bul
Posted: Wed Sep 14, 2011 3:35 pm
by BLOK
42"
Re: Groot Eland Bul
Posted: Wed Sep 14, 2011 3:42 pm
by Superdup
41"
Re: Groot Eland Bul
Posted: Thu Sep 15, 2011 1:52 pm
by Truvelloman
albei horings 42.5 " hy het 480kg uitgeslag hier is die foto,
Re: Groot Eland Bul
Posted: Thu Sep 15, 2011 5:07 pm
by Truvelloman
Hy was gejag met n 7x57
Re: Groot Eland Bul
Posted: Thu Sep 15, 2011 9:59 pm
by Wimpie le Roux
Truvelloman wrote:
albei horings 42.5 " hy het 480kg uitgeslag hier is die foto,
Ag nee nou is my eland no 14 LOL baie geluk met groot eland, watse medisyne het jy in die 7x57 gebruik?
Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 6:58 am
by Truvelloman
Hoe groot was jou eland?
Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 7:10 am
by Frederik
Monster waar is hy geskiet ?
Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 7:11 am
by Truvelloman
Namibia, naby Grootfontein, weet julle van die ander groot bul wat daar geskiet is in Junie die jaar?
Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 7:27 am
by Truvelloman
Die een is 47" in junie geskiet, die 2 bulle in die topic is letterlik 1km uit mekaar geskiet op n oop plaas van 8000ha, lyk my iets op daai plaas lok groot bulle
Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 8:18 am
by Frederik
Eendag as ek 'n eland trofee moet gaan skiet vir myself sal ek seker maar moet ry

Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 9:51 am
by Wimpie le Roux
Truvelloman wrote:
Hoe groot was jou eland?
41 3/4 en 41 1/2 met 12' basisse
Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 10:07 am
by Truvelloman
Het jy nie n foto van die eland toe jy hom geskiet het nie? Wat het hy uitgeslag? En jy se hy is nr 14, vir wat is dit RW of wat?
Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 10:24 am
by Wimpie le Roux
Truvelloman wrote:
Het jy nie n foto van die eland toe jy hom geskiet het nie? Wat het hy uitgeslag? En jy se hy is nr 14, vir wat is dit RW of wat?
Ek het foto's van hom ja ek sal gaan soek, my bul was nog jonk het net oor 250 kg uit geslag. Ek het per ongeluk die trofee geskiet want ek het gladnie vir trofee gegaan nie het vir bul in 250 kg klas gaan soek en die een geskiet. Die vleis is aan die Kerk op Roetan geskenk.
RW
Re: Groot Eland Bul
Posted: Fri Sep 16, 2011 10:26 am
by Truvelloman
Wil bitter graag die fotos sien asb? Ek wag om te sien,
Re: Groot Eland Bul
Posted: Sun Oct 02, 2011 8:39 am
by BLOUVALKIE
hallo oom Truvelloman
goeie donkie dit is 'n MAJOR ding