Page 1 of 1

Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:23 pm
by Truvelloman
Hoe lyk die een, skat hom bietjie!

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:24 pm
by Stefan764
Stefan skat = 57"

Mauritz skat = 55"

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:26 pm
by Truvelloman
kyk mooi manne, daai kudu het lang diep horings

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:27 pm
by Lourens
Langste horing 59''

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:32 pm
by BLOK
58"

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:32 pm
by Geno
58"

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:35 pm
by Truvelloman
Hier nog n foto

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:39 pm
by Vosman
Ek skat 54 en die lang een 56"
Laat weet maar?

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:42 pm
by Superdup
Dit lyk na 'n 58" nogals

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 3:45 pm
by Truvelloman
Nog n pic

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Wed Sep 14, 2011 4:04 pm
by foxripper
60"

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Thu Sep 15, 2011 1:39 pm
by Truvelloman
linker horing 61 regter horing 59.5

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Sun Oct 02, 2011 8:40 am
by BLOUVALKIE
hallo oom Truvelloman

baie baie baie mooi

groete

Re: Groot Kudu Bul

Posted: Mon Oct 17, 2011 9:16 am
by MEERKAT
Velloman
Die mooi bulle kan darem seker nie al op wees nie, sit nog paartjies op , altyd lekker om die heel grotes te sien.

As hulle op is skiet maar nog paar
Mooi loop