Page 1 of 1
Ou Rooihartbees..
Posted: Wed Sep 14, 2011 4:06 pm
by Jeagermeister
Jis Manne,
Ongelukkig net die kop afgeneem na die afslag, maar hy het nie eers meer tande oorgehad in sy bek nie...
Die res is vir die plaasbaas uitgeskiet..
JM
[img width=315 height=480]
http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 0024-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... -00020.jpg[/img]
Re: Ou Rooihartbees..
Posted: Wed Sep 14, 2011 4:32 pm
by Witpietskiet
Net by s?, ons het 16 springbokke geskiet wat n gemiddeld van 22.5kg uit geslag het (skoon karkas sonder vel) daar was 2 ramme by wat een 27kg en een 27.5kg uitgeslag het.
(3 Howa's was gebruik in die proses, 2x243's en 1x223)

Re: Ou Rooihartbees..
Posted: Wed Sep 14, 2011 5:57 pm
by Geno
Jagsemeester, mooi ou bul daardie!
Gee jy om as ek 'n foto hierso opsit van 'n ou bul wat ek saam 'n klient geskiet het?
Groete,
Eugene
Re: Ou Rooihartbees..
Posted: Wed Sep 14, 2011 7:39 pm
by Jeagermeister
Jis Geno,
Baie welkom om daai foto op te sit...
Sommer 'n oop uitnodiging aan die manne wat spesiale Hartbees trofees om foto's hier te hang.
Is mos nou nie die mooiste van die bokke nie, maar steeds het elke man sy eie hartbees verhaal...
Mooi aand
JM
Re: Ou Rooihartbees..
Posted: Wed Sep 14, 2011 8:09 pm
by Geno
Thanks Mater,
Nou-ja toe, hier's hy.
Die bul het my bitter ver laat stap, die klient het hom gekwes en ek kon hom eers 7ure later platkry.......
Kyk hoe stomp is sy horings.
[img width=560 height=420]
http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_3213.jpg[/img]
Groete,
Eugene
Re: Ou Rooihartbees..
Posted: Thu Sep 15, 2011 10:23 pm
by Wimpie le Roux
Ek moes so paar weke terug 'n kruppel hartbees uit skiet, hy het sy agter been gebreek, hom met brein skoot met 243 plat getrek. Ek het vir 2 maande hom gereeld gesien en gedreig om hom te skiet tot ek die groen lig by die eienaar gekry het
Vel by my moet net die skedel in gee
Re: Ou Rooihartbees..
Posted: Thu Sep 15, 2011 10:36 pm
by theedge
Netjies netjies