Bernardelli Mod60 7.65mm Pistool

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Ysterkat
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am

Bernardelli Mod60 7.65mm Pistool

Post by Ysterkat »

Ek het die pistool te koop. Die pistool het min geskiet en is in goeie toestand. Ek het die pistool ge-erf en het nie werk vir hom nie. Die volgende is ingesluit by die koop:

200 Rondtes
Holster
Die set

Ek soek graag R2500.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply